Revive Our Hearts South Africa

Website Contact the organization

Revive Our Hearts South Africa Calling women to Freedom, Fullness and Fruitfulness in Christ.

Susan Yates sê dat as jy té gefokus is op die volgende seisoen van jou lewe, jy nie jou lewe sal lééf nie.“Aan die een k...
03/10/2026

Susan Yates sê dat as jy té gefokus is op die volgende seisoen van jou lewe, jy nie jou lewe sal lééf nie.

“Aan die een kant berei ons ons voor vir die volgende seisoen, maar terselfdertyd is daar die spanning om in die “nou” te leef. Jy moet baie versigtig wees om daardie balans te handhaaf, want dit kan moeilik wees. As jy te veel in die “wanneer . . . dan” leef, is die emosie wat daaruit voortvloei vrees—en dit kom nie van God af nie.”

Ons gesels vandag met Barbara Rainey en Susan Yates oor hulle boek, “Barbara and Susan’s Guide to the Empty Nest”—Barbara en Susan se Gids vir die Leë Nes.

Hier is ’n waardevolle gids vir vroue wat hulle in die leë-nes-seisoen bevind, sowel as vir dié wat dit binnekort in die gesig staar. As jy kinders het—ongeag hoe oud hulle is—gaan jy waarskynlik een of ander tyd met ’n leë nes te doen kry. Dit is nie te vroeg om reeds te begin dink aan daardie seisoen van jou lewe en aan dit wat God moontlik daarvoor vir jou beplan nie. Kom ons luister:

Transitions are important. As you face changing seasons in life, learn how to savor the new opportunities and allow God to use you in new ways.

Die euwels van die samelewing kan vir ouers en grootouers baie ontmoedigend wees. Jeff Keaton help ons om perspektief te...
02/10/2026

Die euwels van die samelewing kan vir ouers en grootouers baie ontmoedigend wees. Jeff Keaton help ons om perspektief te behou deur ons daaraan te herinner dat dit in die verlede eintlik nóg erger was.

“Ek kom wel Christene teë wat baie pessimisties is—mense wat dink daar is dalk geen hoop vir ons kinders en kleinkinders nie. Ek sê: “Hou op daarmee!” As daar hoop was vir Noag se kinders, is daar beslis hoop vir ons kinders vandag.”

As jy ’n ouer van ’n jonger kind is, het jy al ooit die dag voorgestel wanneer hy of sy ’n volwasse, godvresende mens sal wees? Soms mag dit vir jou lyk asof jy dink: “Ja, dit gaan nooit gebeur nie,” maar jy mag droom, nie waar nie? En het jy al ooit na die samelewing gekyk en gedink: Sjoe, daar is so ’n sterk stroom wat dreig om my kind in die verkeerde rigting mee te sleur.

Ouers kan maklik met vrees vervul word: Wat as my seun van die spoor af raak? Of wat as my dogter vasgevang word in die leuens van die duiwel? Dit is werklike bekommernisse.

Ons gas vandag is Jeff Keaton. Hy wil vir jou as ouer of grootouer hoop gee. Hy sê dat jou kind se verhaal, deur God se genade, nie noodwendig in ’n hartverskeurende tragedie hoef te eindig nie. Hy is daarvan oortuig dat ’n belangrike sleutel daarin lê om jou kind te help om ’n Bybelse wêreldbeskouing te ontwikkel—om Bybels oor alles te leer dink.

Op gister se program het Jeff ’n wêreldbeskouing beskryf as die basiese oortuigings wat ’n persoon se denke en lewe vorm. Hierdie oortuigings beïnvloed die keuses wat ons maak. ‘n Bybelse wêreldbeskouing is dus een wat in ooreenstemming met God se Woord is.

Toe ons gister geëindig het, het Jeff gepraat oor hoe belangrik dit is dat ouers eg en opreg moet wees. Hy het ook die aspek van gebed genoem en watter belangrike wapen dit in ons arsenaal is wanneer ons God vra om die lewens van hierdie jongmense te red en te herstel.

Kom ons luister nou na Deel 2 van hierdie gesprek tussen Dannah Gresh en Jeff Keaton.

Is a biblical worldview better taught or caught? Jeff Keaton would answer that by saying “yes.” Kids need intentional teaching, but they also need you to model what’s right. Jeff provides parents and grandparents with hope and helpful counsel.

01/10/2026
Discipleship isn’t just a family devotional around the dinner table. It’s a way of life.“You can teach all you want to, ...
01/10/2026

Discipleship isn’t just a family devotional around the dinner table. It’s a way of life.

“You can teach all you want to, but if your life is not authentic, and you’re not a good example truly in the home, your words will be blown away by your example.” —Jeff Keaton

The everyday moments matter—the conversations in the car, the questions around the dinner table, the way you respond when life doesn’t go as planned. Our children are watching not only what we teach about Jesus, but how we walk with Him.

In today’s episode of Revive Our Hearts, Jeff Keaton joins Dannah Gresh to encourage parents and grandparents to make discipleship a lifestyle and intentionally help the next generation develop a biblical worldview.

Listen to today’s episode, A Lifestyle of Discipleship, wherever you get your podcasts or click the link in the comments below.

Christelike ouers begeer dat hulle kinders wyse keuses sal maak. Volgens pastoor en skrywer Jeff Keaton kom dit uiteinde...
01/10/2026

Christelike ouers begeer dat hulle kinders wyse keuses sal maak. Volgens pastoor en skrywer Jeff Keaton kom dit uiteindelik neer op ’n verandering van die hart.

“As ons kinders ’n pad van geregtigheid kies, sal dit ’n baie beter lewe voortbring. Maar as hulle nie by Jesus uitkom nie, dan speel ons maar net speletjies.”
Kom ons luister:

You can’t force a child to obey. Righteousness can’t be legislated. But you can help children shape their core beliefs. Pastor, educator, and author Jeff Keaton explains that behavior flows out of belief.

We started the New Testament yesterday! Fell off your Bible reading plan? Just want to join? This is the perfect time to...
30/09/2026

We started the New Testament yesterday! Fell off your Bible reading plan? Just want to join? This is the perfect time to jump in and read with us.

Click the link in the comments to read through the New Testament with women around the world!

Address

Pretoria East

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Revive Our Hearts South Africa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Revive Our Hearts South Africa:

Shortcuts

Share