G-Arté - Gimmies Kunste Ondersteunersklub

G-Arté - Gimmies Kunste Ondersteunersklub G-Arté is ’n lewenslustige ondersteuners klub, gestig deur ouers en belangstellendes wat passievol is oor kuns, kultuur en die ontwikkeling van jong talent.

Ons streef om Gimmie-leerders op elke vlak van hul kuns- en kultuurreis te ondersteun. Sluit aan!

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Stacey Van Den Berg, PB Dippenaar, Andre Odendaal
21/06/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Stacey Van Den Berg, PB Dippenaar, Andre Odendaal

19/06/2026

Abraham Kriel Children's Home - Potchefstroom Het julle ondersteuning nodig.

Like! en Share! hulle post op hulle Facebook bladsy sodat hulle die nodige opgradering kan kry.🥳🥳🥳

https://www.facebook.com/share/v/1944MvuQ9r/

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Hester Kruger, Leon Wessels, June Jansen van Vuuren, Made...
03/06/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Hester Kruger, Leon Wessels, June Jansen van Vuuren, Madeleine Van Wyk, Gerda Laufs, Derk Jan Kleingeld, Marlize Muller, Ester Schoeman, Helene Wessels, Lisel Van Wyk, Deon En Trudie Badenhorst, Rieëtte Venter, Annemie Cloete, Kalfie Abby Duncan, Greg Schubotz, Anna Davel

G-Arté - Gimmies Kunste Ondersteunersklub is ongelooflik trots Nico Smit, Graad 11-leerder van Potchefstroom Gimnasium w...
26/05/2026

G-Arté - Gimmies Kunste Ondersteunersklub is ongelooflik trots Nico Smit, Graad 11-leerder van Potchefstroom Gimnasium wat verlede Saterdag weer saam met die NWU Symphony Orchestra tydens hul produksie "In Blue" opgetree het. 🎻💙

Die program het ’n verskeidenheid pragtige musiekstukke rondom die tema “blou” ingesluit, onder andere die bekende Blue Danube. Nico speel 1ste viool vir die NWU Simfonie-orkes en hierdie is reeds sy 3de jaar as deel van die universiteitsorkes — ’n ongelooflike prestasie vir ’n skolier.

Baie geluk Nico, ons is baie trots op jou toewyding, talent en harde werk!

Photo: Tian du Preez
Dankie juffrou Elbie vir die deel van die info

GSOK Gimmie-sport Ondersteunersklub geniet die kinders om deel te wees van die genot om 'n Cherry TIGO rond te stoot.Che...
23/05/2026

GSOK Gimmie-sport Ondersteunersklub geniet die kinders om deel te wees van die genot om 'n Cherry TIGO rond te stoot.

Check out this TikTok I found!

7837 likes, 165 comments. “Graaf Swaai 101 😂😂😂”

G-Arté - Gimmies Kunste Ondersteunersklub van Potchefstroom Gimnasium het vanaand die opening van Laerskool M.L. Fick se...
21/05/2026

G-Arté - Gimmies Kunste Ondersteunersklub van Potchefstroom Gimnasium het vanaand die opening van Laerskool M.L. Fick se museum opening bygewoon!

Dit was 'n vooreg om deel te wees van die spesiale geleentheid en wil almal betrokke, gelukwens met die opening van hul besondere museum en gedenksaal. Dit was lekker om al die informasie te lees en na die fotos en ander geskiedenis stukke te kyk.

Mag hierdie waardige ruimte vir baie jare die bewaar, stories vertel en toekomstige geslagte inspireer om trots te wees op hul geskiedenis en kultuur.

Ons wens julle alle sukses toe met hierdie betekenisvolle projek en die bewaring van julle skool se unieke nalatenskap.

🎹 Maak jou naam deel van ’n nalatenskap vir die volgende 100 jaar! 🎹Potchefstroom Gimnasium se G-ARTÉ Kunste Ondersteune...
21/05/2026

🎹 Maak jou naam deel van ’n nalatenskap vir die volgende 100 jaar! 🎹

Potchefstroom Gimnasium se G-ARTÉ Kunste Ondersteunersklub droom groot — ons wil ’n Yamaha-vleuelklavier vir ons leerders aankoop om kuns en kultuur verder te ontwikkel en jong talent ’n verhoog te gee om te groei.

Die klavier het 88 sleutels… en nou het jy die geleentheid om jou of jou besigheid se naam aan 'n noot te koppel.

🔑 Borg ’n sleutel as individu, gesin of besigheid
🤝 Span saam met vriende of kollegas
🎼 Verbind jou naam aan musiek, kultuur en geleenthede vir toekomstige generasies

Ons mikpunt is R500 000 om voorsiening te maak vir toekomstige prys- en wisselkoersveranderinge. Elke bydrae bring ons nader aan ’n instrument wat vir dekades lank gebruik sal word.

📲 Skandeer die QR-kode en sluit aan by die G-ARTÉ Kunste Ondersteunersklub.

https://potchgim.co.za/gimmie-kunste/

As jy graag jou naam, jou familie of jou besigheid wil verbind aan ’n projek wat nog oor 100 jaar onthou kan word — hierdie is jou kans.

Deel gerus hierdie plasing en help ons om die droom ’n werklikheid te maak. 🎹✨

https://www.facebook.com/share/1chE8wgZge/
16/05/2026

https://www.facebook.com/share/1chE8wgZge/

GIMMIE-KUNSTE
Baie geluk aan ons redenaars wat deurgedring het na die semifinaal wat op 21 Mei in Rustenburg plaasvind! Julle harde werk en toewyding werp beslis vrugte af.
Seniors:
🔹 Bella Pietersen
🔹 Inneke Liebenberg
🔹 Lienke Coetzee
🔹 Michiel Genis
🔹 Ricus Jansen van Vuuren
🔹 Salonée Hartman
🔹 Pieter Kruger
’n Spesiale gelukwensing aan Pieter Kruger wat ook deur is in die onvoorbereide afdeling. Baie geluk, Pieter!

Juniors:
🔹 Almaine Hartman
🔹 Christiaan Liebenberg
🔹 Jone Bibbey
🔹 Miah Barnard
🔹 Mieke vd Walt

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle en wens julle alle sterkte toe vir die volgende rondte! G-Arté - Gimmies Kunste Ondersteunersklub

Address

Potchefstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when G-Arté - Gimmies Kunste Ondersteunersklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share