Oos-Kaap Provinsie Woorde Open Wêrelde - WOW

Oos-Kaap Provinsie Woorde Open Wêrelde - WOW Om die perspektiewe van ons gemeenskappe deur middel van woorde te verruim.

Let's be WOW! ✨
08/04/2026

Let's be WOW! ✨

Don't forget to mark your calendars 🥳🥳🥳🥳🥳🥳Essential for new NMB schools to attend 💙✨Let's be WOW 👌🏼💙✨
23/03/2026

Don't forget to mark your calendars 🥳🥳🥳🥳🥳🥳

Essential for new NMB schools to attend 💙✨

Let's be WOW 👌🏼💙✨

Good day 🌻Colleagues, Link to download word lists 2026 below. 👇 Kollegas, hiermee die skakel om die lyste af te laai:
23/03/2026

Good day 🌻

Colleagues, Link to download word lists 2026 below. 👇

Kollegas, hiermee die skakel om die lyste af te laai:

22 files sent via WeTransfer, the simplest way to send your files around the world

📌📌 Baie belangrike kennisgewing /Very important message 📢📢
11/03/2026

📌📌 Baie belangrike kennisgewing /
Very important message 📢📢

02/03/2026

Good day colleagues 🌻

This is the official WhatsApp number for WOW EC for all future queries and communication, please save it as WOW EC:

0780892770

We also have a new email address:
[email protected]

Have a WOW day! 🩵✨💙

Goeiedag kollegas 🌻Hierdie is die amptelike WhatsApp-nommer vir WOW EC vir alle toekomstige navrae en kommunikasie, stoo...
02/03/2026

Goeiedag kollegas 🌻

Hierdie is die amptelike WhatsApp-nommer vir WOW EC vir alle toekomstige navrae en kommunikasie, stoor dit asseblief as WOW EC: 0780892770

Ons het ook 'n nuwe e-posadres:
[email protected]

Hê 'n WOW-dag! 🩵✨💙

02/03/2026

Chatty SSS is WOW ready for 2026 🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳
👌🏼 💙🩵✨

19/02/2026
18/02/2026
💙✨
13/10/2025

💙✨

Oos-Kaap Provinsie verteenwoordigers by die afgelope naweek se Nasionale eindrondte van die Woorde Open Wêrelde Spelfees...
13/10/2025

Oos-Kaap Provinsie verteenwoordigers by die afgelope naweek se Nasionale eindrondte van die Woorde Open Wêrelde Spelfees in Stellenbosch.

Baie geluk 🎊🎊🎊

Julle is WOW 💙✨

Christiaan Marais het op 11 Oktober aan die finale rondte van die WOW-spelfees op Stellenbosch deelgeneem.
Hy het gekompeteer teen 32 gr.6-deelnemers vanoor al 9 provinsies en het 18e geëindig. 🗣️
Wat 'n uitstekende prestasie! 🤩
Baie geluk, Christiaan!⭐️

Address

Port Elizabeth

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27835491704

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oos-Kaap Provinsie Woorde Open Wêrelde - WOW posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Oos-Kaap Provinsie Woorde Open Wêrelde - WOW:

Share