Huis Levi

Huis Levi ’n Pleeghuis wat dien as veilige hawe vir wees, mishandelde, verwaarloosde en verwerpte kinders.

🩺✨ By Huis Levi glo ons dat elke klein droom saak maak… want vandag se kleuter kan mΓ΄re se dokter, onderwyser, polisiema...
11/06/2026

🩺✨ By Huis Levi glo ons dat elke klein droom saak maak… want vandag se kleuter kan mΓ΄re se dokter, onderwyser, polisieman of held wees.

Hierdie week se tema was β€œEk wil ’n dokter word!” πŸ‘¨β€βš•οΈπŸ‘©β€βš•οΈ
Ons kinders het met groot opgewondenheid geleer hoe dokters mense help, versorg en beter laat voel. Met hulle klein dokterstassies, pleisters en groot glimlaggies het hulle gewys hoe belangrik liefde en omgee is. ❀️

Ons moedig elke kind aan om groot te droom en in hulself te glo β€” want elke droom begin klein, maar kan eendag ’n groot verskil maak in die wΓͺreld. 🌍✨

By Huis Levi gaan dit nie net oor oppas nie… dit gaan oor groei, leer, speel en droom. πŸ’›

Vandag is die trekking!! Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan die kompetisie. 12 uur sluit die kompteisie so as ...
05/06/2026

Vandag is die trekking!!

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan die kompetisie.

12 uur sluit die kompteisie so as daar nog mense is wat wil inskryf nou is jou kaans!

Al die name gaan in die trekking wat die stappe gevolg het , ons sal die gelukkige wenners aankondig later vandag/venaand so hou die blad dop!

Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun. Ons waardeer elke bydrae, gebed en woord van aanmoediging opreg. πŸ’›

Ons nooi julle om asseblief aan te hou om ons te ondersteun – like, deel en volg ons blad. En die belangrikste: besoek ons webwerf by
🌐www.huislevi.co.za

Daar kan jy meer lees oor wat ons doen en waarvoor ons staan. Daar is ook 3 maniere hoe jy betrokke kan raak :

1️⃣ ’n Eenmalige donasie
2️⃣ Borg ’n kind (jy ontvang aanmeldbesonderhede en word deel van jou geborgde kind se reis)
3️⃣ ’n Donasie vir ’n dringende behoefteq

Dankie dat jy saam met ons ’n verskil maak in kinders se lewens.

πŸŽ‰βœ¨ **HUIS LEVI KOMPETISIE TYD!** βœ¨πŸŽ‰
🚨 JY kan een van ons GELUKKIGE wenners wees! 🚨

Dis maklik, vinnig en pret om in te skryf πŸ˜ƒπŸ‘‡

πŸ’₯ **HOE OM IN TE SKRYF:**
βœ… Follow Huis Levi se Facebook-blad
βœ… Like hierdie post πŸ‘
βœ… Tag 4 vriende wat ook graag wil wen 🀩
βœ… Share hierdie post en tag Huis Levi saam met jou vriende sodat almal se name in die trekking ingaan πŸ“²
βœ… Besoek [www.huislevi.co.za](https://www.huislevi.co.za?utm_source=chatgpt.com) om meer te ontdek oor wie ons is, waarvoor ons staan en hoe ons kinders se lewens help verander ❀️

πŸ† **3 GELUKKIGE WENNERS** sal aangekondig word op **05/06/2026!**

πŸ’› **Waarom doen ons hierdie kompetisie?**
By Huis Levi is ons passie om hoop, liefde en ondersteuning aan kinders te gee wat dit die nodigste het. Hierdie kompetisie help ons om bewustheid te skep oor wat ons doen en wys ook hoe mense betrokke kan raak deur ’n kind te borg of ’n donasie te maak.

🌟 Elke share, tag en ondersteuning help ons om nog meer lewens aan te raak. Dankie dat julle saam met ons ’n verskil maak! πŸ™

πŸ“’ Moenie wag nie β€” skryf nou in en deel die liefde! πŸ’«

❀️

Tyd raak min!! Moenie die misloop nie!
29/05/2026

Een van ons pleegkinders het 'n oogoperasie donderdag ontvang. Hulle probeer van haar visie herwin van haar 1 ogie wat  ...
29/05/2026

Een van ons pleegkinders het 'n oogoperasie donderdag ontvang.

Hulle probeer van haar visie herwin van haar 1 ogie wat tans net 5% visie het.

Sy is gediagnoseer met Persisterende fetale vaskulΓͺre sindroom (PFVS), voorheen bekend as PHPV, is 'n aangebore oogaandoening wat voorkom wanneer die embrioniese bloedvate van die fetus (die hialoΓ―edvate) versuim om normaalweg weg te kwyn voor geboorte. Dit kan lei tot 'n wit pupil, vertraagde oogontwikkeling, en aansienlike gesiggestremdheid.

Bid asb vir haar dat die operasie n sukses sal wees en dat sy spoedig sal herstel.

Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun. Ons waardeer elke bydrae, gebed en woord van aanmoediging opreg. πŸ’›

Ons nooi julle om asseblief aan te hou om ons te ondersteun – like, deel en volg ons blad. En die belangrikste: besoek ons webwerf by
🌐www.huislevi.co.za

Daar kan jy meer lees oor wat ons doen en waarvoor ons staan. Daar is ook 3 maniere hoe jy betrokke kan raak :

1️⃣ ’n Eenmalige donasie
2️⃣ Borg ’n kind (jy ontvang aanmeldbesonderhede en word deel van jou geborgde kind se reis)
3️⃣ ’n Donasie vir ’n dringende behoefteq

Dankie dat jy saam met ons ’n verskil maak in kinders se lewens.

Huis Levi Venaand het ons 4 nuwe kinders bygekry ons weet nog nie veel van hulle nie maar ons weet wel dat hulle nou vei...
21/05/2026

Huis Levi

Venaand het ons 4 nuwe kinders bygekry ons weet nog nie veel van hulle nie maar ons weet wel dat hulle nou veilig is en vanaand in n warm bed slaap. Ons dank die Here vir die geleentheid wat Hy ons bied om die kindertjies te kan help in hulle tyd van nood.

Ons vra dat julle ons asb in julle gebede hou en vir ons bid vir finansies om aan te hou met ons roeping.

Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun. Ons waardeer elke bydrae, gebed en woord van aanmoediging opreg. πŸ’›

Ons nooi julle om asseblief aan te hou om ons te ondersteun – like, deel en volg ons blad. En die belangrikste: besoek ons webwerf by
🌐www.huislevi.co.za

Daar kan jy meer lees oor wat ons doen en waarvoor ons staan. Daar is ook 3 maniere hoe jy betrokke kan raak :

1️⃣ ’n Eenmalige donasie
2️⃣ Borg ’n kind (jy ontvang aanmeldbesonderhede en word deel van jou geborgde kind se reis)
3️⃣ ’n Donasie vir ’n dringende behoeftes

Dankie dat jy saam met ons ’n verskil maak in kinders se lewens.

Moenie vergeet om in te skryf nie. Die tyd raak nou min! Die trekking vind een van die daggies plaas!!
21/05/2026

Moenie vergeet om in te skryf nie. Die tyd raak nou min! Die trekking vind een van die daggies plaas!!

πŸŽ‰βœ¨ **HUIS LEVI KOMPETISIE TYD!** βœ¨πŸŽ‰
🚨 JY kan een van ons GELUKKIGE wenners wees! 🚨

Dis maklik, vinnig en pret om in te skryf πŸ˜ƒπŸ‘‡

πŸ’₯ **HOE OM IN TE SKRYF:**
βœ… Follow Huis Levi se Facebook-blad
βœ… Like hierdie post πŸ‘
βœ… Tag 4 vriende wat ook graag wil wen 🀩
βœ… Share hierdie post en tag Huis Levi saam met jou vriende sodat almal se name in die trekking ingaan πŸ“²
βœ… Besoek [www.huislevi.co.za](https://www.huislevi.co.za?utm_source=chatgpt.com) om meer te ontdek oor wie ons is, waarvoor ons staan en hoe ons kinders se lewens help verander ❀️

πŸ† **3 GELUKKIGE WENNERS** sal aangekondig word op **05/06/2026!**

πŸ’› **Waarom doen ons hierdie kompetisie?**
By Huis Levi is ons passie om hoop, liefde en ondersteuning aan kinders te gee wat dit die nodigste het. Hierdie kompetisie help ons om bewustheid te skep oor wat ons doen en wys ook hoe mense betrokke kan raak deur ’n kind te borg of ’n donasie te maak.

🌟 Elke share, tag en ondersteuning help ons om nog meer lewens aan te raak. Dankie dat julle saam met ons ’n verskil maak! πŸ™

πŸ“’ Moenie wag nie β€” skryf nou in en deel die liefde! πŸ’«

❀️

***Huis Levi **               Vandag lΓͺ my hart swaar en vol liefde op dieselfde tyd. Hierdie klein dogtertjie in die fo...
18/05/2026

***Huis Levi **

Vandag lΓͺ my hart swaar en vol liefde op dieselfde tyd. Hierdie klein dogtertjie in die foto is die sussie van twee van ons voormalige pleegkinders wat vir amper vier jaar deel van ons huis en hart was. Die twee boeties was in ons pleegsorg en is tans in die proses van reunifikasie met hul biologiese ouers β€” wat altyd die einddoel van pleegsorg is wanneer dit moontlik en veilig is. ❀️

Hoewel hierdie dogtertjie nooit self in ons sorg was nie, bly sy deel van die familie wat ons leer ken en liefgekry het. En dit is ook wat pleegsorg beteken β€” om nie net die kinders te ondersteun nie, maar die hele gesin waar moontlik. Daarom help ons steeds waar ons kan, uit liefde uit.

Hierdie klein lyfie is tans baie siek. Ons was nou by die dokter en probeer ondersteuning gee waar moontlik. Ek wil vandag vra: bid asseblief vir haar. Bid vir genesing, beskerming en krag oor haar lewe. Bid ook vir haar ouers β€” dat hulle ondersteuning, wysheid en volharding sal ontvang op hierdie pad van versoening.

Baie mense sΓͺ hulle kan nie pleegsorg doen nie, want β€œwat as die kinders eendag teruggaan huis toe?” En ja… dit is een van die moeilikste dele. Maar die doel van pleegsorg was nog altyd om families te herstel waar dit moontlik is. Dis nie noodwendig die pleegouers se werk nie, maar welsyn werkers s'n. Die sisteem is net so oorlaai dat waar ons kan, ons help.

Wanneer kinders vir byna vier jaar deel van jou lewe is, verdwyn daardie liefde nie net wanneer hulle teruggaan na hul ouers nie. Jy hou aan steeds omgee. Jy bid steeds. Jy help steeds waar jy kan. Jy bly deel van hulle lewe indien moontlik.

Pleegsorg gaan nie oor besit nie β€” dit gaan oor liefde, ondersteuning en hoop. ❀️

Bid asseblief saam met ons vir hierdie familie.

Huis Levi Moenie vergeet om in te skryf nie! Jy wil nie die pryse misloop nie! πŸŽ‰βœ¨ **HUIS LEVI KOMPETISIE TYD!** βœ¨πŸŽ‰πŸš¨ JY k...
12/05/2026

Huis Levi
Moenie vergeet om in te skryf nie! Jy wil nie die pryse misloop nie!

πŸŽ‰βœ¨ **HUIS LEVI KOMPETISIE TYD!** βœ¨πŸŽ‰
🚨 JY kan een van ons GELUKKIGE wenners wees! 🚨

Dis maklik, vinnig en pret om in te skryf πŸ˜ƒπŸ‘‡

πŸ’₯ **HOE OM IN TE SKRYF:**
βœ… Follow Huis Levi se Facebook-blad
βœ… Like hierdie post πŸ‘
βœ… Tag 4 vriende wat ook graag wil wen 🀩
βœ… Share hierdie post en tag Huis Levi saam met jou vriende sodat almal se name in die trekking ingaan πŸ“²
βœ… Besoek [www.huislevi.co.za](https://www.huislevi.co.za?utm_source=chatgpt.com) om meer te ontdek oor wie ons is, waarvoor ons staan en hoe ons kinders se lewens help verander ❀️

πŸ† **3 GELUKKIGE WENNERS** sal aangekondig word op **05/06/2026!**

πŸ’› **Waarom doen ons hierdie kompetisie?**
By Huis Levi is ons passie om hoop, liefde en ondersteuning aan kinders te gee wat dit die nodigste het. Hierdie kompetisie help ons om bewustheid te skep oor wat ons doen en wys ook hoe mense betrokke kan raak deur ’n kind te borg of ’n donasie te maak.

🌟 Elke share, tag en ondersteuning help ons om nog meer lewens aan te raak. Dankie dat julle saam met ons ’n verskil maak! πŸ™

πŸ“’ Moenie wag nie β€” skryf nou in en deel die liefde! πŸ’«

❀️

πŸŽ‰βœ¨ **HUIS LEVI KOMPETISIE TYD!** βœ¨πŸŽ‰
🚨 JY kan een van ons GELUKKIGE wenners wees! 🚨

Dis maklik, vinnig en pret om in te skryf πŸ˜ƒπŸ‘‡

πŸ’₯ **HOE OM IN TE SKRYF:**
βœ… Follow Huis Levi se Facebook-blad
βœ… Like hierdie post πŸ‘
βœ… Tag 4 vriende wat ook graag wil wen 🀩
βœ… Share hierdie post en tag Huis Levi saam met jou vriende sodat almal se name in die trekking ingaan πŸ“²
βœ… Besoek [www.huislevi.co.za](https://www.huislevi.co.za?utm_source=chatgpt.com) om meer te ontdek oor wie ons is, waarvoor ons staan en hoe ons kinders se lewens help verander ❀️

πŸ† **3 GELUKKIGE WENNERS** sal aangekondig word op **05/06/2026!**

πŸ’› **Waarom doen ons hierdie kompetisie?**
By Huis Levi is ons passie om hoop, liefde en ondersteuning aan kinders te gee wat dit die nodigste het. Hierdie kompetisie help ons om bewustheid te skep oor wat ons doen en wys ook hoe mense betrokke kan raak deur ’n kind te borg of ’n donasie te maak.

🌟 Elke share, tag en ondersteuning help ons om nog meer lewens aan te raak. Dankie dat julle saam met ons ’n verskil maak! πŸ™

πŸ“’ Moenie wag nie β€” skryf nou in en deel die liefde! πŸ’«

❀️

*Die een gesiggie wat ons met die wΓͺreld mag deel β€” ons geliefde Levi-seun.* πŸ’™Vandag het ons ons kosbare aanneem seuntji...
11/05/2026

*Die een gesiggie wat ons met die wΓͺreld mag deel β€” ons geliefde Levi-seun.* πŸ’™

Vandag het ons ons kosbare aanneem seuntjie se 3de verjaarsdag gevier. En wat ’n besondere viering was dit nie. Sy geboorte, sy storie en die wonderlike klein mensie wat hy vandag is, is niks minder as ’n wonderwerk nie.

Enige iemand wat net ’n paar minute saam met Levi deurbring, raak verlief op hom. Hy het ’n ongelooflike sagte manier met mense β€” iets besonders wat mens nie kan beskryf nie, maar net beleef.

Van sy liefde vir die vreemdste spinnekoppe (waarmee ek beslis nie saamstem nie πŸ˜…), tot sy liefde vir vleis, rugby en om saam met pappa kitaar te speel…
En dan daardie oomblikke wanneer hy ’n boek optel en ewe ernstig vir sy β€œmense” begin preek β€” dis Levi. Vol lewe, vol vreugde en vol liefde.

Hy vul ons huis en ons harte met soveel vreugde.
Ons is oneindig dankbaar vir elke oomblik saam met hom. πŸ’™

Address

Polokwane
0699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Levi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Huis Levi:

Share