04/09/2026
RANDOM STUFF FRIDAY!
Want jy weet nooit wat jy by Ons Winkel Plettenbergbaai gaan raakloop nie! 😍😂
Al daai ‘random’ goed wat jy nie geweet het jy nodig het nie…
Teen n prys wat JOU sak pas!
👀 Kom loer vandag in – dalk wag jou volgende bargain vir jou!
📍 Ons Winkel – Atmar Centre, hoek van High & Kloofstraat
🛍️ Een winkel, ’n bietjie van alles!