Parys CPF

Parys CPF Parys Community Policing Forum

30/06/2026
29/06/2026

Drug suspects and undocumented foreign nationals arrested during Free State June 30 shutdown operations.

29/06/2026

Law enforcement agencies, including the SAPS, remain on high alert

25/06/2026

*Media Notice!*

*Planned Emergency Response Simulation Exercise – Kroonstad N1*

25 June 2026 | 09:00 – 12:00

Motorists and community members are advised that a legally required Emergency Response Simulation Exercise will take place on the N1 northbound at the R34 off‑ramp near the Shell Ultra City in KROONSTAD.

The exercise will run from 09:00 to 12:00 today, Thursday 25 June 2026, and forms part of ongoing efforts to strengthen emergency preparedness, improve coordinated response, and enhance public safety.

While every effort is being made to minimise delays, traffic flow will be temporarily affected. Motorists will be guided by traffic officials to exit the N1 via the R34 off‑ramp, cross the R34, and re‑enter the N1 northbound using the R34 on‑ramp.

This multi‑stakeholder simulation is a collaboration between Sasol, DP World, the Road Incident Management System (RIMS), Moqhaka Local Municipality Emergency Services, and other emergency response partners.

The public is thanked for their patience and cooperation.

Issued by:
Mr SS Towa (RIMS chairperson) & Ms E Ras (Sasol Communications)

SESOTHO

Tlhokomediso Ya Phatlalatso*

*Kwetliso e radiweng ya Karabelo ea Tshohanyetso – N1 Kroonstad*

*25 Phupjane 2026 | 09:00 – 12:00*

Bakganni le ditho tsa sechaba ba tsebiswa ka kwetliso ya Karabelo ea Tshohanyetso bo tlamang ka molao bo tla tshwarwa hona kajeno N1 ka lehlakoreng lebang Leboha, ho theohong R34 haufi le Shell Ultra City Kroonstad.

Kwetliso ena etla qala ka 09:00 ho isa ho 12:00 kajeno, Labone la 25 Phupjane 2026, mme ke karolo ea boiteko bo tswelang pele ba ho matlafatsa boitokisetso ba maemo a Tshohanyetso, ho ntlafatsa tshebedisano mmoho ya karabelo, le ho ntlafatsa polokeho ya sechaba.

Leha ho etswa boiteko bohle ba ho fokotsa tshubuhlellano ya phallo ya sephethephethe e tla ameha nakwana. Bakganni ba tla tataiswa ke balaola sephethephethe ho tswa N1 ka ho theohang R34, ba tshele R34, ebe ba kena hape N1 e lebang leboya ka ho kena R34.

Kwetliso ena ya mekgatlo e mengata ke tshebedisano mmoho dipakeng tsa Sasol, DP World, Road Incident Management System (RIMS), Tshebeletso tsa Tshohanyetso tsa Masepala wa Lehae oa Moqhaka le Profense le balekane ba bang ba karabelo ea Tshohanyetso.

Re leboha setjhaba ka mamello le tshebedisano mmoho.

Phatlalatso e ngotswe ke:

Monghadi Sipho Towa (RIMS Chairperson) Mmoho le Mofamahadi Elsabé Ras (Sasol Communications)

Afrikaans

*MEDIA KENNISGEWING*

*Noodreaksie Simulasie Oefening – Kroonstad N1*
*25 Junie 2026 | 09:00 – 12:00*

Motoriste en lede van die gemeenskap word in kennis gestel dat ’n wetlik vereiste Noodreaksie Simulasie Oefening sal plaas vind op die N1 noordwaarts by die R34 afrit naby die Shell Ultra City in Kroonstad.

Die oefening duur vandag, Donderdag 25 Junie 2026, van 09:00 tot 12:00, en vorm deel van deurlopende pogings om noodbereidheid te versterk, gekoördineerde reaksie te verbeter, en openbare veiligheid te verhoog.

Hoewel elke poging aangewend word om vertragings te minimaliseer, sal verkeersvloei tydelik beïnvloed word. Motoriste sal deur verkeersbeamptes gelei word om die N1 via die R34 afrit te verlaat, die R34 oor te steek, en weer op die N1 noordwaarts aan te sluit deur die R34 oprit te gebruik.

Hierdie multi-belanghebbende simulasie is ’n samewerking tussen Sasol, DP World, die Road Incident Management System (RIMS), Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit Nooddienste, en ander noodreaksie vennote.

Die publiek word bedank vir hul geduld en samewerking.

*Uitgereik deur*
Mnr SS TOWA (RIMS Voorsitter) & Me E Ras (SASOL Kommunikasie)

14/05/2026

📢 AANDAG PARYS GEMEENSKAP 📢
We Care slaan ’n nuwe blaadjie om — en ons is terug! 💙
Die laaste tyd was We Care ongelukkig nie meer so aktief soos voorheen nie weens persoonlike omstandighede, lede wat weggetrek het en ander uitdagings. Maar een ding het nooit verander nie: ons liefde vir ons dorp en ons gemeenskap.
Ons glo dit is tyd om weer saam te staan en ’n verskil te maak. Daar gebeur eenvoudig te veel dinge in ons dorp wat nie reg is nie, en ons kan nie net stilbly en kyk hoe ons gemeenskap agteruitgaan nie.
Daarom wil ons graag We Care weer opbou tot die sterk span wat dit altyd was — ’n span van mense wat omgee, help waar hulle kan en saam werk om Parys veiliger en beter vir almal te maak. 💪
Ons nooi almal uit na ons dorpsvergadering en bring-en-braai op:
📅 Saterdag, 23 Mei
🔥 Bring & Braai + Meet & Greet
📍 Plek en tyd sal nog bevestig word
Hierdie is nie net ’n vergadering nie — dit is ’n geleentheid vir die gemeenskap om weer bymekaar te kom, nuwe mense te ontmoet, idees te deel en saam planne te maak vir die toekoms van ons dorp.
Ons het baie verskillende afdelings waar We Care hulp verleen. Indien u nie kan patroleer nie, moet asseblief nie d**k u hulp is nie van waarde nie. Daar is baie ander maniere waarop u betrokke kan raak en help. Ons het regtig soveel moontlik hulp nodig. 💙
Ons het nuwe lede nodig — mense wat bereid is om betrokke te raak en saam met ons hande te vat vir die gemeenskap. Elke persoon wat help, maak ’n verskil.
Indien u enige navrae het, is u welkom om Wynand of Dorette te kontak by:
📞 071 554 7966
📞 082 629 1553
Kom ons bou weer saam.
Kom ons staan weer saam.
Kom ons maak Parys weer ’n veiliger dorp vir almal. 💙🇿🇦

📢 AANDAG ALLE WE CARE LEDE EN GEMEENSKAPSLEDE 📢
Hello. Mense 👋
Soos baie van julle weet, was We Care die laaste tyd minder aktief, maar ons is besig om weer die groep op te bou en sterker terug te kom om ons gemeenskap te ondersteun en veilig te hou. 💙
Met dit gesê wil ons almal graag in kennis stel dat We Care voortaan weer hoofsaaklik van WhatsApp gebruik gaan maak en dat ons nie meer aktief op Telegram gaan wees nie.
Ons glo dat WhatsApp vir die meeste mense makliker en meer toeganklik is, en dit sal ons help om kommunikasie beter en meer effektief te bestuur.
🚨 Die We Care Noodgroep sal voortaan slegs gebruik word vir:
• Ongelukke
• Misdaadverwante sake
• Mediese noodgevalle
• Enige dringende situasie waar iemand hulp benodig
💧⚡ Alle water-, krag- en munisipale kwessies sal op die We Care Krag & Water groep gedeel word en nie op die noodgroep nie.
Ons vra asseblief almal se samewerking om die groepe netjies en effektief te hou sodat noodsituasies vinnig raakgesien en hanteer kan word.
❗ Indien jy onseker is of iets geplaas mag word, stuur dit asseblief eers privaat aan een van die admins.
Ons wil ook almal herinner dat We Care geen magte het by SAPD, die Munisipaliteit of Brandweer nie. Ons probeer help waar ons kan en binne die perke van die wet.
Baie dankie vir elke persoon wat steeds ondersteun, help en deel vorm van We Care. Saam kan ons weer ’n groot verskil in Parys maak. 💙💪

🔗 We Care Facebook Groep:
We Care Facebook Groep⁠

📲 We Care Nood WhatsApp Groep:

https://chat.whatsapp.com/JbYHxBL5TvMKHHJb6lKVUa?mlu=0&s=cl&p=a

💧⚡ We Care Krag & Water WhatsApp Groep:
https://chat.whatsapp.com/Bx5U0h8MxP3EYHFXvjI2A0?mlu=0&s=cl&p=a

ATTENTION PARYS COMMUNITY 📢
We Care is turning over a new leaf — and we are back! 💙
Recently, We Care has unfortunately not been as active as before due to personal circumstances, members moving away and other challenges. But one thing has never changed: our love for our town and our community.
We believe it is time to stand together again and make a difference. There are simply too many things happening in our town that are not right, and we cannot just stand by and watch our community deteriorate.
That is why we would like to rebuild We Care into the strong team it always was — a team of people who care, help where they can and work together to make Parys safer and better for everyone. 💪
We invite everyone to our town meeting and bring-and-braai on:
📅 Saturday, May 23
🔥 Bring & Braai + Meet & Greet
📍 Venue and time to be confirmed
This is not just a meeting — it is an opportunity for the community to come together again, meet new people, share ideas and make plans together for the future of our town.
We have many different departments where We Care provides assistance. If you are unable to patrol, please do not think that your help is not valuable. There are many other ways in which you can get involved and help. We really need as much help as possible. 💙
We need new members — people who are willing to get involved and join hands with us for the community. Every person who helps makes a difference.
If you have any questions, you are welcome to contact Wynand or Dorette at:
📞 071 554 7966
📞 082 629 1553
Let's build together again.
Let's stand together again.
Let's make Parys a safer town for everyone again. 💙🇿🇦

26/03/2026

Moenie hulp van vreemdelinge aanvaar wanneer jy van die dienste van 'n OTM gebruik maak nie.

26/03/2026

Hijacking incidents on the R59 have also been reported in the past.

Address

Parys

Telephone

+27568114631

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Parys CPF posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Parys CPF:

Shortcuts

Share