FAK Kultuurnetwerke: Sentraal

FAK Kultuurnetwerke: Sentraal Sluit aan by die netwerk in jou omgewing.

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke in die Sentrale streke van die land help met die bewaring en bevordering van ons kosbare Afrikanerkultuur, taal en geskiedenis.

16/06/2026

Op Konsentrasiekampdag besoek ons Bloemfontein Konsentrasiekamp.

Hierdie kamp het ongeveer 5 600 inwoners gehad en het bestaan van September 1901 tot 1903.
In die tydperk is ongeveer 1 670 vroue en kinders oorlede weens swak toestande, min kos en amper geen mediese hulp nie.

Ons onthou en ons sal ons storie aanhou vertel sodat ons nageslag ook weet en kan onthou

๐ŸฅณVadersdag is om die draai!๐ŸบHet jy al 'n geskenk vir jou pa? KultuurKafee kan jou hiermee help!๐—•๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ ๐—ต๐—ผ๐—บ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€...
09/06/2026

๐ŸฅณVadersdag is om die draai!๐ŸบHet jy al 'n geskenk vir jou pa? KultuurKafee kan jou hiermee help!

๐—•๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ ๐—ต๐—ผ๐—บ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด met iets wat regtig sรช:
โ€œDankie vir alles, ou grote.โ€ โ˜•๐Ÿบ๐Ÿ”ฅ

Ons stel bekend ons KuierKardoes โ€“ โ€™n unieke geskenk vir die bobaasbraaimeester!

โญ Los my Volk en Bier-beker
โญ Los my volk en Koffie-beker
โญ Vlamvatter Vuuraanstekers

๐พ๐‘™๐‘–๐‘˜-๐‘˜๐‘™๐‘–๐‘˜ โ„Ž๐‘–๐‘’๐‘Ÿ ๐‘ฃ๐‘–๐‘Ÿ ๐‘—๐‘œ๐‘ข ๐พ๐‘ข๐‘–๐‘’๐‘Ÿ๐พ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘‘๐‘œ๐‘’๐‘  https://kultuurkafee.com/shop/promosies/kuierkardoes/ ๐’˜๐’‚๐’๐’• ๐’๐’๐’” ๐’ƒ๐’“๐’‚๐’‚๐’Š ๐’Š๐’ ๐‘จ๐’‡๐’“๐’Š๐’Œ๐’‚๐’‚๐’๐’”.

Maak hierdie Vadersdag โ€™n onvergeetlike naweekwegbreek vir Pa! By Udolpho-Rivierplaas gaan dit oor baie meer as net die ...
08/06/2026

Maak hierdie Vadersdag โ€™n onvergeetlike naweekwegbreek vir Pa! By Udolpho-Rivierplaas gaan dit oor baie meer as net die kos. Bring sy visstokke saam vir โ€™n rustige middag langs die water, kry die hele gesin bymekaar vir bietjie gesonde kompetisie op die minigholfbaan, en ontspan in die vars lug. ๐ŸŽฃ

Onthou, as jy sy naweekwegbreek voor 12 Junie saam met die buffet bespreek, kry jy 10%-korting op die verblyf!

๐Ÿ“… 21 Junie
๐Ÿ•™ 10:00โ€“12:00
๐Ÿ“ Udolpho-Rivierplaas, Vaal Eden Rd, 9585 (10 km buite Parys in die Vrystaat)

๐—•๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐˜ƒ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐Ÿญ๐Ÿณ ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ฒ om teleurstelling te voorkom: https://www.q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1551?singleEvent=4758

Het jy โ€™n vraag oor ons akkommodasie, fasiliteite of aktiwiteite? Ons help graag! Stuur โ€™n e-pos na [email protected] of skakel ons op 056 818 1197 om jou plek te bespreek.

๐…๐€๐Š-๐’๐ž๐ง๐ญ๐ซ๐š๐š๐ฅ ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฎ๐ง ๐ฃ๐จ๐ง๐  ๐ญ๐š๐ฅ๐ž๐ง๐ญ  Vir die FAK is die bevordering van Afrikaans, kultuur en die ontwikkeling van jongm...
05/06/2026

๐…๐€๐Š-๐’๐ž๐ง๐ญ๐ซ๐š๐š๐ฅ ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฎ๐ง ๐ฃ๐จ๐ง๐  ๐ญ๐š๐ฅ๐ž๐ง๐ญ

Vir die FAK is die bevordering van Afrikaans, kultuur en die ontwikkeling van jongmense se talent van groot belang, en daarom het die FAK-Sentraal-kultuurnetwerk vanjaar met trots met die ADK Oos-Vrystaat Kunstefees begin saamwerk, โ€™n waardevolle platform waar kunstenaars hul talente kan ontwikkel en uitleef.

Diรฉ kunstefees, wat van 3 tot 5 Junie in Senekal, Marquard, Ficksburg en Clocolan aangebied is, het opnuut gewys dat die Oos-Vrystaat oor โ€™n ryk bron van kreatiewe talent beskik.

Die FAK is beรฏndruk met die hoรซ standaard en sien uit daarna om hierdie waardevolle vennootskap verder uit te bou. Die toekoms van ons kunste en kultuur lyk inderdaad blink!

04/06/2026
02/06/2026

๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—ณ๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ฎ๐—ฎ๐—น ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐—น ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€!

Elke naam dra โ€™n verhaal. Elke familielyn dra die herinnering van mense wat gely, volhard en oorleef het tydens die Anglo-Boereoorlog en die konsentrasiekampe. Met hierdie genealogiese veldtog nooi die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) die publiek uit om die name, familiebande en geskiedenis van hul voorouers met ons te deel, sodat hierdie kosbare erfenis nie verlore gaan nie.

Deur jou familie se inligting by te dra, help jy om die herinneringe van duisende vroue, kinders en families vir toekomstige geslagte te bewaar. Geskiedenis leef nie net in handboeke nie; dit leef in name, stories, grafte, Bybels, fotoalbums en die herinneringe wat van geslag tot geslag oorgedra word.

As ons nie nou die verhale, name en herinneringe van ons families bewaar nie, kan dit vir altyd verlore raak. Elke van, elke foto en elke storie is deel van โ€™n groter erfenis wat deur geslagte gedra is. Help ons om die name van jou mense lewendig te hou โ€“ nie net as geskiedenis op papier nie, maar as herinneringe van regte families, regte lyding en regte lewens.

Moenie dat jou familie se verhaal stilweg verdwyn nie.

Ons vra jou ondersteuning. Help ons om hierdie herinneringe lewendig te hou en โ€™n volk se geheue te bewaar.

๐—ž๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ผ๐—บ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ณ๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ฑ ๐˜€๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ ๐˜๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐—น:
https://fak.org.za/konsentrasiekampdag-2/

01/06/2026

โ€™๐—ป ๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ธ๐—ฟ๐—ถ๐—ณ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฆ๐˜‚๐—ถ๐—ฑ-๐—”๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐˜„รช๐—ฟ๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐˜„๐˜†๐—ฑ

Al is jy duisende kilometers van Suid-Afrika af, bly jou hart steeds verbind aan die plek wat jy huis noem. Dit is juis hier waar ๐˜๐˜ช๐˜ด๐˜ต๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ช๐˜ข ๐˜‹๐˜ช๐˜ข๐˜ด๐˜ฑ๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ข โ€™n brug bou โ€“ tussen waar jy jou tans bevind en waar jou storie begin het.

๐˜๐˜ช๐˜ด๐˜ต๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ช๐˜ข ๐˜‹๐˜ช๐˜ข๐˜ด๐˜ฑ๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ข is meer as net โ€™n tydskrif. Dit is โ€™n versameling van herinneringe, geskiedenis, kultuur en stories wat Suid-Afrikaners reg oor die wรชreld met mekaar verbind. Van boeiende artikels oor ons verlede tot vars perspektiewe uit die diaspora โ€“ elke uitgawe bring โ€™n stukkie Suid-Afrika na jou toe.

๐Ÿ“–๐—œ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ป๐˜‚๐˜‚๐˜๐˜€๐˜๐—ฒ ๐˜‚๐—ถ๐˜๐—ด๐—ฎ๐˜„๐—ฒ:
Ons neem โ€™n tree terug in tyd en kyk na buitelandse geskiedenisspore, FAK-boeke op Kindle, kinderdae gebou uit onsigbare goud, ou advertensies en soveel meer!

Ken jy iemand wat oorsee woon? Wil jy hรช hulle moet hierdie gratis aanlyn tydskrif ontvang? Stuur gerus hierdie boodskap aan, en moedig hulle aan om hul naam, van en e-posadres te stuur na [email protected], sodat hulle deel kan bly van die storie. โœ‰๏ธ

01/06/2026

Dit is asof die geskiedenis telkens na hierdie dag terugkeer โ€“ ล‰ datum waarop keerpunte bereik, besluite geneem en nuwe rigtings ingeslaan is.

Address

Udolpho Rivierplaas
Parys
9585

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FAK Kultuurnetwerke: Sentraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share