Afrikaans Amptelik 100 - Orania

Afrikaans Amptelik 100 - Orania Afrikaans Amptelik 100 - Orania! Ons Taal! Ons Trots! Hier vier ons Afrikaans as 100% amptelik in Orania! Afrikaans lééf hier. Ons bou in Afrikaans.

Sluit aan by ons Afrikaner-gemeenskap wat ons taal bewaar, bevorder en met TROTS praat.

17/07/2025

Bielie bou in Afrikaans!

27/06/2025
13/05/2025

Afrikaans is Amptelik 100 jaar oud op 8 Mei 2025 en daarom vier en herdenk die gemeenskap van Orania Afrikaans, saam met die FAK.Ongeveer 125 deelnemers was ...

12/05/2025
09/05/2025

In die gees van ons taal, Afrikaans kom luister en leer saam!
Jaap Steyn-simposium
- Kameeldoringopleidingslokaal, GVS
- 08:30 vir 09:00
- Gratis toegang

Hoop ons sien julle more-oggend.
FAK Kultuurnetwerke: Noord-Kaap
Afrikaans Amptelik 100 - Orania

Daar is iets te ete en te drinke vanaand by die Afrikaans 100 konsert!- Boereworsrolle- Pannekoek- Cuppuccino - Snoepie-...
08/05/2025

Daar is iets te ete en te drinke vanaand by die Afrikaans 100 konsert!

- Boereworsrolle
- Pannekoek
- Cuppuccino
- Snoepie
- Koeldrank

Afrikaans 100 konsert:
- Orania Gemeenskapsaal
- 18:00 vir 18:30
- kaartjies by die deure beskikbaar (R 60 per persoon)
- kinders onder 13 gratis.

08/05/2025
Vandag is Afrikaans 100 jaar oud — ’n jong taal gebore uit baie monde en gevorm deur stryd. Vandag, ’n eeu later leef on...
08/05/2025

Vandag is Afrikaans 100 jaar oud — ’n jong taal gebore uit baie monde en gevorm deur stryd. Vandag, ’n eeu later leef ons nog in Afrikaans.

Address

Orania

Telephone

+27674226642

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaans Amptelik 100 - Orania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Afrikaans Amptelik 100 - Orania:

Share