Orania Sakekamer

Call Website

Orania Sakekamer Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Orania Sakekamer, Community Service, H/V Saffierstraat en Diamantlaan, Orania.
(1)

Vandag gesels ons met Riaan Jacobs van Melk en Heuning en BEP Koeriers. Kontak gerus vir BEP Koeriers by 082 944 7012Rad...
17/01/2024

Vandag gesels ons met Riaan Jacobs van Melk en Heuning en BEP Koeriers. Kontak gerus vir BEP Koeriers by 082 944 7012

Radio Orania
www.radioorania.co.za 🤩

Kom geniet ‘n lekker kuier en ontbyt Stokkiesdraai Restaurant  saam met die Orania Sakekamer Bestuur en lede.  Luister n...
15/01/2024

Kom geniet ‘n lekker kuier en ontbyt Stokkiesdraai Restaurant saam met die Orania Sakekamer Bestuur en lede.

Luister na die besighede se bedrywighede en aanbiedings.
Nie-lede is baie welkom, vertel ons meer van u of u besigheid.

Kom geniet ‘n lekker kuier en ontbyt by Stokkiesdraai Restaurant saam met die Orania Sakekamer Bestuur en lede.  Luister...
11/01/2024

Kom geniet ‘n lekker kuier en ontbyt by Stokkiesdraai Restaurant saam met die Orania Sakekamer Bestuur en lede.

Luister na die besighede se bedrywighede en aanbiedings.

Nie-lede is baie welkom, vertel ons meer van u of u besigheid.

Vandag op Radio Orania gesels ons met die voorsitter van die Orania Sakekamer, Tony Correiawww.radioorania.co.za
10/01/2024

Vandag op Radio Orania gesels ons met die voorsitter van die Orania Sakekamer, Tony Correia
www.radioorania.co.za

Geagte LedeElke Woensdag om 10:30 in die Sakefokus program op Radio Orania kry lede van die Orania Sakekamer geleentheid...
09/01/2024

Geagte Lede
Elke Woensdag om 10:30 in die Sakefokus program op Radio Orania kry lede van die Orania Sakekamer geleentheid om hul besigheid en produkte aan die breër Orania bekend te stel. Die promisiegesprek is gratis vir Orania Sakekamer lede en besighede wat dit al gedoen het getuig van goeie reaksie en nuwe kliënte wat so bekom word.
Ons nooi hiermee ons lede uit om die Orania Sakekamer kantoor te kontak en 'n datum vir u besigheid se promisiegesprek te bespreek. Geen koste vir lede.

Ons hoor graag van u.
Vriendelike groete,
Lynice Wessels
Orania Sakekamer Admin
053 050 1114
060 547 9585
[email protected]

Ons gesels met Lynice Wessels van Oraans Besigheidsdienste vandag op Radio Oraniawww.radioorania.co.za 🤩
03/01/2024

Ons gesels met Lynice Wessels van Oraans Besigheidsdienste vandag op Radio Orania
www.radioorania.co.za 🤩

Radio Orania
18/12/2023

Radio Orania

Ons gesels met Lianca Gouws van Orania Rivier Spa op Radio Orania. Skakel gerus in op www.radioorania.co.za
13/12/2023

Ons gesels met Lianca Gouws van Orania Rivier Spa op Radio Orania. Skakel gerus in op www.radioorania.co.za

Address

H/V Saffierstraat En Diamantlaan
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27605479585

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orania Sakekamer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share