12/07/2025
Nieuwoutville/Suidbokkeveld farming communities se harte loop oor van blydskap na jare se onderhandeling (TK regte)dit het nuwe hoop gebring..Op hierdie spog geleentheid het NSIA donasie gegee aan beide skole,studente,sport kodes,klein besighede kleinboere en sopkombuis Melkraal het n pomp terwaarde van 60000 ontvang om die water probleme aan te spreek .Ons opregte dank aan die NKC, Natural Justice(Leslie Jansen)en die Khoi Biodiversity Trust wat dit moontlik gemaak het. NSIA(Nieuwoutville Suidbokkeveld Indigenous association) gaan binnekort n aankondiging maak waar ons gemeenskappe kan baatvind...