Joyce Meyer Ministries Afrikaans

Joyce Meyer Ministries Afrikaans Ons deel Christus - Ons het mense lief. Hierdie is die amptelike Afrikaanse Facebook bladsy vir Joyce Meyer Ministries en Joyce Meyer.

Het jy geweet dat daar meer inhoud beskikbaar is in Afrikaans op ons webwerf? Kliek op die skakel hieronder!
20/06/2026

Het jy geweet dat daar meer inhoud beskikbaar is in Afrikaans op ons webwerf? Kliek op die skakel hieronder!

20/06/2026

Is jy ’n skaap of ’n bok?

Gee vir Hom jou asWanneer ons toelaat dat die Vader ons gemors vat ...
20/06/2026

Gee vir Hom jou as
Wanneer ons toelaat dat die Vader ons gemors vat ...

Wanneer ons toelaat dat die Vader ons gemors vat ...

19/06/2026

'Jy kry nie vrede en vreugde omdat die lewe makliker word nie - jy kry dit omdat God getrou is.'' - Joyce

Sedert 1990 het Hand of Hope aktief gewerk om die Evangelie te deel en mense in hul grootste tye van nood te help. Saam ...
19/06/2026

Sedert 1990 het Hand of Hope aktief gewerk om die Evangelie te deel en mense in hul grootste tye van nood te help. Saam verskaf ons skoon water en gesonde kos, red vrouens en meisies, bied verligting na rampe en soveel meer.

Hoe kan jy sterk bly wanneer die lewe moeilik voel? Wetende dat dit 'n tydelike seisoen is! Prediker 3 sê dat daar 'n se...
19/06/2026

Hoe kan jy sterk bly wanneer die lewe moeilik voel? Wetende dat dit 'n tydelike seisoen is! Prediker 3 sê dat daar 'n seisoen en 'n tyd vir alles is. Moet dus nie toelaat dat vrees en twyfel jou blind maak vir die hoop dat God met jou is en jou daardeur sal lei nie.

19/06/2026

Vertrou Hom in die proses
Ons d**k baie keer dat ons God vertrou vir die dinge wat ons nodig het of wil hê ...

Het jy vrede in die middel van jou storms nodig? Joyce se gratis elektroniese boek, "VREDE" is dan net vir jou. Kliek hi...
18/06/2026

Het jy vrede in die middel van jou storms nodig? Joyce se gratis elektroniese boek, "VREDE" is dan net vir jou. Kliek hier om jou gratis kopie af te laai: https://tv.joycemeyer.org/afrikaans/ebooks/

Deel Christus - Wees lief vir mense

God sal jou nie in die steek laat nie.
18/06/2026

God sal jou nie in die steek laat nie.

Address

Park Lane Office Park
Cape Town
7405

Opening Hours

Monday 07:30 - 04:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

+27217011056

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Joyce Meyer Ministries Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Joyce Meyer Ministries Afrikaans:

Share