15/09/2026
ποΈπ CODDIWOMPLE KARAVAAN TOER β DAG 2 πποΈ
π
Saterdag 12 September
π Swellendam & omgewing
Dag 2 by Bontebok Nasionale Park en ons gaan sommer rustig die omgewing verken.
π Vertrek: 09:00
Ons het βn paar lekker stops beplan:
π STOP 1 β Wildebraam Berry Estate
Hier kan ons βn bietjie βsip & savourβ in die liqueur-proelokaal, deur die plaaswinkel loer en van hulle tuisgemaakte lekkernye ontdek. π
π« STOP 2 β B-Well Factory Shop @ The Oil Mill
βn Kans om by die fabriekwinkel te gaan loer en van B-Well se produkte te koop.
πΏ DAARNAβ¦ VRYE TYD!
Die res van die dag is heeltemal op elke kamper se eie keuse. Daar is niks wat verpligtend is nie. Julle kan Swellendam verder verken, iets gaan eet, teruggaan kamp toe of sommer net rustig ontspan. β€οΈ
π₯ SATERDAGAAND
Ons beplan tans βn communal braai, natuurlik rugby kyk en bord speelitjies om ons wakker te hou tot 23h00 vir die rugby game!
Kom ons geniet nog βn lekker dag saam, ry veilig, kuier lekker en maak herinneringe! πβ€οΈποΈ
πΏ Nuwe plekke β’ Nuwe vriende β’ Mooier herinneringe πΏ