April vir Jesus

April vir Jesus Ons doel is om alle Christelike kerke te motiveer om gedurende April maand elke jaar, hande te vat oor die een saak waaroor ons saamstem nl. Die evangelie

18/03/2025

Nadat die Here duidelik met my gepraat het ivm Aprilmaand, wil ek nou aankondig dat ek in samewerking met die Heilige Gees, April gaan konsentreer op REKONSILIASIE.
Dit het vir my duidelik geword dat die Here wil al die dierbares wat langs die pad gaan sit het weer aanraak.
Daar lê meer dierbares langs die pad agv omgeruimdhede in die kerk, as wat daar dierbares in die kerk sit.
Si asb. Hou dop vir nuwe reëlings wat sal volg om te bepaal hoe ons tewerk sal gaan om so suksevol as moontlik te wees. Bid intussen vir my vir die regte leiding. Sou u dalk deel wil word van die projek, komtak my gerus 0829795698 of [email protected] of op hierdie fb blad.

30/01/2025

April maand is net om die draai. Ons begin nou met die beplanning vir hierdie jaar se Evangelisasie uitreik met "April vir Jesus"
Sal dit baie graag reg oor die land volstoom aan die gang kry

Kontak my gerus indien iemand belangstel om saam te werk. Gaan gerus na www.k bministries.co.za Ons sal daar elke week die beplanning en vordering deurgee. Of kontak my gerus op my foon: 0829795698. Past. Kai Beukes

03/02/2024

Goeie dag al goeie fb vriende.
Ja, April maand lê alweer net om die draai.
Dit is nóu die tyd om aan die werk te spring.
Ons woon in Witbank en ons gemeente is in Middelburg.
So, enige iemand wat graag aan hierdie jaar se "April Vir Jesus" deel wil neem, kontak my so gou moontlik dat die ratwerk aan die gang kan kom.
Skakel my asb by 0829795698 of skryf vir my op Whatsapp of e-pos.
[email protected]
Of praat met my op hierdie blad.
Mooi loop.
Vrede
Past. Kai

29/08/2020

Ek wil baie graag "April vir Jesus" kombineer met "El- Shaddai Evangelisasie"
Gaan kyk asb of jy deel wil wees van dit. vrede. Past.Kai Beukes

17/04/2020

I wonder how far we have to go before Christians can make up their mind to unite in Christ. Churches can never unite as things stand today. But individuals, can unite outside the church boarders to become a united power in our beloved country.
We should have by now seen the body of Christ moving in love yo provide for the needy and aged. Is that not what the word of God expects from us?
Why don't you just comment on this and let us stand together.

28/06/2019

Dit is eintlik 'n baie groot jammerte dat daar so baie tyd ingesit word om elke Sondag 'n goed georganiseerde kerkdiens aan te bied, terwyl soveel duisende nog nie regtig die evangelie van Jesus Christus gehoor het nie.
Sluit by ons aan hier in Middelburg om April 2020 die evangelie op die straat te kry. Whatsapp my by 0829795698 as jy wil saamwerk

21/06/2019

Ek het onlangs verhuis na Middelburg MP.
Ons het reeds hierdie week begin met reëlings vir volgende jaar se "April vir Jesus" in Middelburg.
Dit sal wonderlik wees as alle Christelike kerke daaraan kan deelneem. Ongeag die taal of kleur of kultuur.
Ons wil weer vlotte bou met 'n duidelike boodskap aan diegene wat nie die Here ken nie.
Ons behoort seker nou al te besef dat ons land werklik 'n ingryping van God nodig het, en dat kerke verby die punt moet kom van elkeen vir homself.
Kom ons breek die stand van verdeeldheid in die Liggaam van Christus! Ek doen 'n beroep op alle individue wat wil saamwerk, indien jou kerk nie wil saamwerk nie.
Kontak my asb op whatsapp 0829795698.
Kai Beukes

Address

Lebombo Str 91, Aerorand
Middelburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when April vir Jesus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to April vir Jesus:

Share