10/10/2026
🎨✨ HOËVELD KUNSVERENIGING BY KRANSPOORT! ✨🎨
Wat ’n wonderlike geleentheid! 🖼️🌿
Van ons talentvolle lede van die Hoëveld Kunsvereniging gaan gedurende November by Kranspoort uitstal! Ons is baie trots op ons kunstenaars en op hierdie besondere geleentheid om hul kreatiwiteit, passie en liefde vir kuns met ander te deel. ❤️🎨
Kom geniet die kunswerke, ontmoet ons kunstenaars en laat jou inspireer deur die wonderlike talent in ons eie kunsgemeenskap!
🌸 Kom kuier gerus en ondersteun ons kunstenaars! 🌸
Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom!
🎨🖌️