09/05/2026
Dit was werklik ’n baie spesiale dag vir ons mensies ❤️
Baie dankie aan Laerskool Malelane vir julle warm ontvangs en liefdevolle gasvryheid. Julle het ons mense regtig bederf en dit het vir elkeen ongelooflik baie beteken. 🌸
Sulke oomblikke herinner ons net weer hoe kosbaar gemeenskap en omgee vir mekaar is. 💚
Indien jy of jou besigheid betrokke wil raak kontak vir Alta Roberts 082 493 4261 of Dedrè van Graan 084 600 1750