Stad op die Berg

Stad op die Berg Stad Op Die Berg NPC
Reg Nr: 2024/032315/08
NLC Nr: 00452/03 Dit sluit onder meer die volgende projekte in:

1. Kospakkie projek vir gesinne in die dorp

2.

STAD OP DIE BERG NPC Is 'n nie winsgewende organisasie wat deur middel van skenkings maar ook inkomstes uit 'n Charity winkel (bedryf deur Bergcare NPC) en ook ons jaarlikse biltongjag kompetisie se winste, ons kerk se gemeenskapsuitreik inisiatiewe ondersteun. Toebroodtjie projek by een van die skole in die dorp

3. Huis van Genade se "veilige huis"

4 Ons jeug aktiwiteite - "suvivor", en skoolverwisselingskampe asook and uitreik aktiwiteite. Nationale Lotery Kommissie: 00452/03

31/08/2026
Jacobus du Plessis van Prieska (wenner van ons Julie gelukkige trekking) het uiteindelik sy lekker prys gekry 🤩Geniet di...
14/08/2026

Jacobus du Plessis van Prieska (wenner van ons Julie gelukkige trekking) het uiteindelik sy lekker prys gekry 🤩

Geniet dit!!

Die wenner van ons Julie gelukkige trekking… geniet dit!!Onthou die trekking vir die groot prys is Maandag oggend 8:30On...
02/08/2026

Die wenner van ons Julie gelukkige trekking… geniet dit!!

Onthou die trekking vir die groot prys is Maandag oggend 8:30

Ons saai dit lewendig uit op hierdie Facebook blad 😁

Address

Louis Trichardt

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stad op die Berg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share