Ons Winkel Komatipoort

Ons Winkel Komatipoort Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente.

13/06/2026
10/06/2026

π•Žπ•šπ•Ÿπ•œπ•–π•-π•Žπ• π•–π•Ÿπ•€π••π•’π•˜! πŸ›’

Vandag stel ons jou voor aan Jolandi van Ons Winkel Malelane. Sy is al drie jaar die trotse winkeleienaar en werk elke dag saam met haar span om ’n positiewe verskil in die gemeenskap te maak.

Vir Jolandi beteken β€œwerksyn” toewyding, trots en ’n positiewe gesindheid – om elke dag jou beste te gee en daardie ekstra myl te loop. Met ’n passie vir mense glo Jolandi dat vriendelikheid, omgee en hoop die boustene van ’n beter gemeenskap is.

Kom ondersteun Ons Winkel Malelane en word deel van ’n storie van hoop, omgee en gemeenskapsbou. Dankie Jolandi en jou span vir die verskil wat julle maak!

πŸ“ Impalastraat 11, Malelane, Mpumalanga, 1320

Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging

10/06/2026
Onthou om elke dag by ons te kom in loer as jy Spar toe gaan. πŸ˜„ Ons pak elke dag nuwe items op die rakke.
08/06/2026

Onthou om elke dag by ons te kom in loer as jy Spar toe gaan. πŸ˜„

Ons pak elke dag nuwe items op die rakke.

02/06/2026
02/06/2026

Danksy die Brugfonds:
β€’ ontvang meer as 80 kinders reeds maandelikse ondersteuning;
β€’ kry kinders toegang tot terapie wat emosionele herstel en akademiese fokus bevorder; en
β€’ word gemeenskappe bewus gemaak van kinders se unieke behoeftes en potensiaal.

Ondersteun die Brugfonds: brugfonds.co.za

02/06/2026

Address

Komatipoort
1340

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Komatipoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share