Alles Afrikaans

Alles Afrikaans Waar ons die lekkerte van Afrikaans praat, lees, skryf en net Afrikaans-wees deel in Kleinmond

๐Ÿ“•๐Ÿ“— Leesprojek ๐Ÿ“’๐Ÿ“˜Ons is besig om ons leesprojek se skedule uit te werk vir 2026, en ons is opsoek na nuwe lesers!Ons "All...
15/01/2026

๐Ÿ“•๐Ÿ“— Leesprojek ๐Ÿ“’๐Ÿ“˜

Ons is besig om ons leesprojek se skedule uit te werk vir 2026, en ons is opsoek na nuwe lesers!

Ons "Alles Afrikaans Leesprojek" is โ€™n inisiatief wat daarop gemik is om โ€™n liefde vir Afrikaans en lees by kinders te kweek.

Ons het nog vrywillige lesers nodig vir diรฉ projek. Ons lees Maandae oggende vir Graad R-klasse by skole in Kleinmond. Elke persoon lees slegs een keer elke paar weke (by twee skole op dieselfde oggend), en dit neem altesaam sowat 'n uur (elke leser kry 6-7 leesbeurte per jaar).

Indien jy belangstel, stuur asseblief โ€™n boodskap aan Annรฉl Strydom (084 585 2132) vir meer inligting.

Address

Kleinmond
7195

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alles Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share