Ons Winkel Kleinfontein

Ons Winkel Kleinfontein Met jou ongewensde items kan ons letterlik wonderwerke verrig! Die Ons Winkel skenkingswinkel dien as werkskepping vir die persoon wat die winkel bestuur.

Uit die wins van die verkope stel ons studiefondse asook gemeenskapshulp beskikbaar.

13/08/2026
Ter herdenking van die 100ste Ons Winkel wat op 28 Julie 2021 sy deure oop gemaak het, vier ons hierdie datum as 'n simb...
30/07/2026

Ter herdenking van die 100ste Ons Winkel wat op 28 Julie 2021 sy deure oop gemaak het, vier ons hierdie datum as 'n simbool van groei, dankbaarheid en genade.

By Ons Winkel Kleinfontein glo ons dat dankbaarheid die mooiste uitdrukking vind wanneer dit met ander gedeel word. Daarom het ons vandag die geleentheid aangegryp om 'n betekenisvolle verskil in ons gemeenskap te maak deur 'n item uit ons winkel te skenk aan iemand wat dit werklik nodig het.
127 Ons Winkels = 127 Dade van Hoop
As deel van die 2026 se Dade van Hoop-projek was dit vir Ons Winkel Kleinfontein 'n voorreg om iemand in ons gemeenskap te ondersteun met ’n item wat hul benodig uit ons winkel.
Hier is Ons Winkel Kleinfontein se Daad van Hoop.

19/05/2026

Jou oortollige items kan ʼn wonderwerk word. Dit kan ʼn salaris of ʼn studiefonds word. Dit word kos op ʼn tafel. Dit word hoop. Want by Ons Winkel is jou item is nie net ʼn item nie – dit is ʼn toekoms.

Ietsie vir elke Moeder.
04/05/2026

Ietsie vir elke Moeder.

Address

Kleinfontein Kultuurgemeenskap, Rayton
Kleinfontein
1001

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27636334672

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Kleinfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Kleinfontein:

Shortcuts

Share