Griekwaland Wes SAJVW

Griekwaland Wes SAJVW SA Hunters Association – Griqualand West (Kimberley).

We promote responsible hunting, conservation, shooting skills and community.
🎯 Shooting days | 🌿 Conservation | 🤝 Camaraderie
👉 DM us to join.

05/06/2026

Click here to read the press release.

Ons het 'n ontsettende lekker aand gehad saam met Crown National en Wildman Kimberley. Baie dankie aan hierdie 2 borge.O...
29/05/2026

Ons het 'n ontsettende lekker aand gehad saam met Crown National en Wildman Kimberley. Baie dankie aan hierdie 2 borge.

Ons volgende aanbieding is Donderdag 25 Junie 2026. Hou die spasie dop vir meer inligting.

16/05/2026
16/05/2026

Handwapen skiet bly darm maar 'n groot lekkerte!!

Wat ’n lekker dag op die baan!Vandag se skiet by Enkulu Safaris, aangebied deur SAJWV Griekwaland-Wes, was alles oor vei...
16/05/2026

Wat ’n lekker dag op die baan!

Vandag se skiet by Enkulu Safaris, aangebied deur SAJWV Griekwaland-Wes, was alles oor veiligheid, verantwoordelikheid, fokus en goeie gemeenskap. Daar was handwapens, .22 en jag gewere.

Dankie aan elke skut, helper en ondersteuner wat die dag saam met ons kom geniet het. Hou ons blad dop vir die volgende byeenkoms!

Dis vandag ons SAJWV Griekwaland-Wes Familie Skietdag by Enkulu Safaris!Dankie aan elke lid, gesin en vriend wat deel is...
16/05/2026

Dis vandag ons SAJWV Griekwaland-Wes Familie Skietdag by Enkulu Safaris!

Dankie aan elke lid, gesin en vriend wat deel is van hierdie dag. Ons bou nie net skietvaardighede nie — ons bou gemeenskap, verantwoordelikheid en ’n liefde vir die buitelewe.

Onthou: veiligheid eerste, altyd.

Deel gerus julle foto’s en tag ons blad!


Ons sien julle môre by Enkulu Safaris vir ’n lekker SAJWV Familie Skietdag!Bring die gesin, bring jou goeie gees en kom ...
15/05/2026

Ons sien julle môre by Enkulu Safaris vir ’n lekker SAJWV Familie Skietdag!

Bring die gesin, bring jou goeie gees en kom geniet ’n veilige oggend van verantwoordelike skiet en saamkuier.

Aktiwiteite sluit in:22 skiet
Handwapen skiet
Jaggewere inskiet

Kom vroeg vir registrasie tussen 08:00 en 08:20. Ons sien uit om julle daar te hê!

Wildsvleis is een van die grootste geskenke van ’n suksesvolle jag — maar baie mense beperk dit net tot biltong en droëw...
13/05/2026

Wildsvleis is een van die grootste geskenke van ’n suksesvolle jag — maar baie mense beperk dit net tot biltong en droëwors.

Ons wil jou wys hoe veelsydig wildsvleis werklik kan wees.

Kom sluit aan by SAJWV Griekwaland-Wes, Crown National Kimberley en Wildman Kimberley vir ’n praktiese vleisdemonstrasie-aand.

Datum: 28 Mei 2026
Tyd: 18:00
Plek: Crown winkel, Silson Weg, Carters Glen, Kimberley
Toegang: Gratis
Gesinne welkom
RSVP teen 25 Mei 2026 by Luzan: 073 204 0994

Daar sal demonstrasies, saam eet, drinkgoed, geluktrekkings en pryse wees.

09/02/2026

Address

Kimberley
83

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Griekwaland Wes SAJVW posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share