AhavahYouth101

AhavahYouth101 A youth on fire for God. We aspire to be the biggest youth group on the Westrand.

05/08/2026

Hierdie naweek vat die jeug af.
Hehe geniet julle langnaweek!

31/07/2026

DOEN DIE WOORD.

Hierdie Sondag gesels die Jeug oor: Wat jy glo, sal jy word.

25/07/2026

Kom luister saam met die jeug na Ean hierdie sondag in die hoof diens.
hierdie een wil jy nie mis nie!

07/07/2026

Ahavah Youth...
Meer oor ons.

26/06/2026

Na 'n besige kwartaal en 'n stressful eksamen reeks is dit uiteindelik vakansie!

Lekker uit rus en onthou om God deel te maak van jou elke dag!

19/06/2026

Hierdie Sondag gaan ons Praise en Worshipin ons Worship diens. Kom sing saam en loof ons amazing Here!

13/06/2026

Kom sit saam met ons in die hoof diens hierdie sondag...
ons gesels oor Die Man in die Middel.

Address

Johannesburg Western Suburbs

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AhavahYouth101 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share