Highveld Association for the Physically Disabled - HAPD

Highveld Association for the Physically Disabled - HAPD HAPD is a non-profit organization dedicated to supporting individuals with multiple disabilities.

Our services empower individuals and help them overcome challenges.

Goeie more liewe Ouers, Familie en VriendeOns het die toegang kaartjies van ons  HVLG fondsinsamelingsdag beskikbaar.Kos...
02/05/2026

Goeie more liewe Ouers, Familie en Vriende
Ons het die toegang kaartjies van ons HVLG fondsinsamelingsdag beskikbaar.
Koste
R100 per volw
R50 per kind 6-12jr
Ons vra asb U ondersteuning in die projek.
Ondersteun ons en koop asb 2 kaartjies van R100 elk en kom kuier die dag saam met ons. Die geld moet groot asb voor Donderdag 7de vir Grietjie gestuur word wat die kaartjies het.
Asb ondersteun ons groot projek al kan U die dag nie bywoon nie, sonder U hulp kan ons dag nie suksesvol verloop nie, Dis n projek wat afskop om die Behuising en ons Sentrum op te gradeer.
Help ons om ons geliefde persone wat met gestremdhede leef se lewens geriefliker te maak.
U kaartjie wat U koop of U donasie gaan help om die omgewing en lewens standaarde te verbeter. Ons gestremdes van die Aktiwiteit Sentrum gaan ook 2 dans nrs lewer in die dag se optrede.
Groot asb kom ondersteun ons dag wat met so baie beplanning en omgee liefde gepaard gaan.
Kom ontmoet die besigheids mense wat hul vertroue in ons Vereniging plaas en hul besigheid en personeel met die beplanning en ondersteuning vir ons fondsinsameling gratis bied.
Groete en Liefde
Grietjie Naudé
HVLG Bestuurder

Address

Address Small Holding No. 8, Cnr Mercia & Rosemary Street
Jackaroo Park
1034

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Highveld Association for the Physically Disabled - HAPD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share