Hoopstad Landbougenootskap

Hoopstad Landbougenootskap LANDBOU IS ONS PASSIE

Ons het 'n boorgat gesink by ons gronde en lekker water gekry!!
07/05/2026

Ons het 'n boorgat gesink by ons gronde en lekker water gekry!!

Hoopstad Landbougenootskap is betrokke by Hoopstad se pothole projek.
07/05/2026

Hoopstad Landbougenootskap is betrokke by Hoopstad se pothole projek.

Ons lede woon Graan SA kongres by.
07/05/2026

Ons lede woon Graan SA kongres by.

Paar foto's van laaste vergaderings gehou.
07/05/2026

Paar foto's van laaste vergaderings gehou.

Hoopstad Landbougenootskap se Groentoer was 'n reuse sukses. Dankie vir elke borg wat die dag moontlik gemaak het. Danki...
04/03/2026

Hoopstad Landbougenootskap se Groentoer was 'n reuse sukses. Dankie vir elke borg wat die dag moontlik gemaak het. Dankie vir almal wat die dag saam kom geniet het.

04/03/2026
21/02/2026

Rudo Schwim was ons gas kunstenaar!!!! Fantastiese aand gewees!!!

Hoopstad Landbougenootskap se jaarlikse gholfdag. Dankie aan elke borg, speler en almal wat deel was van die dag.
21/02/2026

Hoopstad Landbougenootskap se jaarlikse gholfdag. Dankie aan elke borg, speler en almal wat deel was van die dag.

Kom kuier saam!! Almal welkom!!!
11/02/2026

Kom kuier saam!! Almal welkom!!!

Address

Landbougrond
Hoopstad

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoopstad Landbougenootskap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share