Vaalharts Distriks Landbou Unie

Vaalharts Distriks Landbou Unie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vaalharts Distriks Landbou Unie, Community Service, Station Road, Hartswater.

14 & 15 Oktober 2025 - Voorsitter, Anton Howarth woon Agri SA Kongres 2025 by!
16/10/2025

14 & 15 Oktober 2025 - Voorsitter, Anton Howarth woon Agri SA Kongres 2025 by!

Uitvoerende Komitee vergadering gehou op 7 Oktober 2025 .... die AJV vind plaas op 21 Oktober 2025.
16/10/2025

Uitvoerende Komitee vergadering gehou op 7 Oktober 2025 .... die AJV vind plaas op 21 Oktober 2025.

Die Landbou Unie is reeds geruime tyd besig om ondersoek in te stel na alternatiewe energie. Onlangs het verskeie ontwik...
16/10/2025

Die Landbou Unie is reeds geruime tyd besig om ondersoek in te stel na alternatiewe energie. Onlangs het verskeie ontwikkelaars voorleggings aan die Energie Komitee gedoen - hulle was Nec Xon, Estac Engineering, Veroniva, ECM/Solareff, Eya Bantu, Energy Group en Voltalia. Daar sal nou voortgegaan word met Fase 2 van die proses - dit behels 'n volledige ondersoek met 'n omvattende besigheid- en tegniese plan.

15 Aug & 18 Sept - Sowat 110 landbouers en plaasbestuurders doen die PCO "Pest Control Operator" kursus. Vir sommige 'n ...
16/10/2025

15 Aug & 18 Sept - Sowat 110 landbouers en plaasbestuurders doen die PCO "Pest Control Operator" kursus. Vir sommige 'n lang dag weer terug in die "klas" en agter boeke!!

22 September 2025 - Die Landbou Unie ondersteun die initiatief van Gariep Watch wat die watergehalte van die Vaal- en Or...
16/10/2025

22 September 2025 - Die Landbou Unie ondersteun die initiatief van Gariep Watch wat die watergehalte van die Vaal- en Oranjerivier monitor. Intensiewe navorsingsverslae is daaroor beskikbaar. Watermonsters word kwartaalliks o.a. geneem by Bloemhof Dam, Vaalharts Weir en Spitskop Dam.

"Chipper" opleidingsdag Woensdag, 27 Augustus 2025 met Hooiland Agri en Africa Biomass Company wat die opleiding gedoen ...
28/08/2025

"Chipper" opleidingsdag Woensdag, 27 Augustus 2025 met Hooiland Agri en Africa Biomass Company wat die opleiding gedoen het.

28/08/2025
Agri Noord-Kaap Kongres op 20 en 21 Augustus 2025. Met sprekers Jaco Minnaar, President van Agri SA, Theo Vorster van Ga...
26/08/2025

Agri Noord-Kaap Kongres op 20 en 21 Augustus 2025. Met sprekers Jaco Minnaar, President van Agri SA, Theo Vorster van Galileo Capital, dr. Johnny van der Merwe van AMT en Henning Gericke 'n bekende sportsielkundige. Daar word ook afskeid geneem van Marian van der Westhuizen wat vir 40 jaar by Agri Noord-Kaap werksaam was. Vaalharts DLU gaan jou mis Marian!!

Vrouedag 2025 - 'n besondere geleentheid om die vroue in landbou te vereer, met gasspreker Liza Schoeman, 'n lewensafrig...
13/08/2025

Vrouedag 2025 - 'n besondere geleentheid om die vroue in landbou te vereer, met gasspreker Liza Schoeman, 'n lewensafrigter (funksionele terapeut vir lewens en besighede) van Kimberley.

Dankie aan Nutmech en Stihl wat die pekanneut snoei demo-dag ondersteun het!
28/07/2025

Dankie aan Nutmech en Stihl wat die pekanneut snoei demo-dag ondersteun het!

22/07/2025

Address

Station Road
Hartswater
8570

Telephone

079 522 6294

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaalharts Distriks Landbou Unie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share