14/08/2026
📸 GROBLERSHOOP BOEREVERENIGING VELDDAG – RECAP IN FOTO’S
’n Paar hoogtepunte en spesiale oomblikke van ’n suksesvolle velddag saam met boere, produsente en rolspelers in die landboubedryf, waaraan Kheis Farmers Association - KFA gister naby Boegoeberg deelgeneem het.
Tydens die byeenkoms is waardevolle inligting gedeel rakende die neutbedryf, grondbestuur, sekuriteit en ander belangrike sake wat die landboubedryf in die gesig staar.
Dit was ’n waardevolle geleentheid vir kennisdeling, samewerking en die bespreking van langtermynoplossings vir ’n volhoubare landboubedryf.
Kennis • Samewerking • Landbou • Groei
Radio Riverside 98.2 FM Gemsbok DFA Kheis Local Municipality N.C Agriculture, Environmental Affairs, Rural Development and Land Reform . John Van Wyk Gershuan Baster SABC News RPO Northern Cape / RPO Noord-Kaap OFM, The Sound Of Your Life RSG