VLU Nocturne

VLU Nocturne Aandtak - Carpe Diem Streek - VLU

Nocturne tak vergadering met die tema Kinder pret
18/08/2026

Nocturne tak vergadering met die tema Kinder pret

Nocturne lede kuier en geniet n heerlike vergadering
18/08/2026

Nocturne lede kuier en geniet n heerlike vergadering

En natuur;ik wat is n kinderpartytjie sonder n Poppe kas...Johan jansen van Rensburg  het ons vermaak met so n klein stu...
18/08/2026

En natuur;ik wat is n kinderpartytjie sonder n Poppe kas...Johan jansen van Rensburg het ons vermaak met so n klein stukkie vertoning en ook meer vertel ban sy kinderboeke wat hy skryf

Nocturne lede ....... pragtige baba/kleuter fotos en daar word geraai wie is wie??????
18/08/2026

Nocturne lede ....... pragtige baba/kleuter fotos en daar word geraai wie is wie??????

Nocturne lede en kinderpartytjie pret....
18/08/2026

Nocturne lede en kinderpartytjie pret....

Nocturne tak vergadering neem ons terug na kinderdae met die tema Volwasse kinderpartytyjie
18/08/2026

Nocturne tak vergadering neem ons terug na kinderdae met die tema Volwasse kinderpartytyjie

Nocturne tak geniet n heerlike mosaik klas by Kunsmyn Studio Saterdag 13 Junie, daar word gekuier, ontspan en kreatief g...
23/06/2026

Nocturne tak geniet n heerlike mosaik klas by Kunsmyn Studio Saterdag 13 Junie, daar word gekuier, ontspan en kreatief gedink

Nocturne Tak vergadering...  is die tyd altyd te min maar daar word lekker gekuier
23/06/2026

Nocturne Tak vergadering... is die tyd altyd te min maar daar word lekker gekuier

Visi Vooristter  Vikki vd Merwe  verwelkom Almijne Kleynhans as ons nuwe lid en ons sing ook  die VLU lied vir haar
23/06/2026

Visi Vooristter Vikki vd Merwe verwelkom Almijne Kleynhans as ons nuwe lid en ons sing ook die VLU lied vir haar

24/05/2026

Address

Emalahleni
1035

Telephone

+27836380402

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Nocturne posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share