Goudrif VLU

Goudrif VLU Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Goudrif VLU, Nonprofit Organization, Ekurhuleni, Ekurhuleni.

Die doel van die Vroue Landbou Unie is om vroue te help om onder andere hul talente te ontdek en te ontwikkel, hul mensekennis te verbreed, hul vriendekringe uit te brei en hul kennis en uitkyk te verruim.

GOUDRIF bestaan uit die volgende takke:Le Fleur (Alberton)Carpe Diem (Springs)Jasmyn (Benoni)NigelBrakpanKemptonparkHier...
24/04/2026

GOUDRIF bestaan uit die volgende takke:
Le Fleur (Alberton)
Carpe Diem (Springs)
Jasmyn (Benoni)
Nigel
Brakpan
Kemptonpark
Hierdie takke se bestuur het op 23 April 2026 n opledingsoggend gehad wat deur die GOUDRIFbestuur gereel is.

14/04/2026

Celebrating my 13th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

Baie dankie vir julle positiewe gesindheid en entoesiasme vandag. Dit maak ’n groot verskil en dit was vir my ’n voorreg...
18/03/2026

Baie dankie vir julle positiewe gesindheid en entoesiasme vandag. Dit maak ’n groot verskil en dit was vir my ’n voorreg om met julle te werk.
Ek wil elkeen van julle opreg bedank vir julle betrokkenheid en positiewe energie tydens die opleiding. Julle het dit vir my maklik gemaak. Saam gaan ons n wenspan wees!!
Brakpan
Kemptonpark
Nigel
Le Fleur
Carpe Diem
Jasmyn

16/09/2024
09/08/2023

Vir elke Vrou mag jou dag gevul wees met liefde, posetiwiteit, lewenslus, vreugde en inspirasie.
Jy is Vrou so spesiaal een uit n miljoen.

28/04/2023

Address

Ekurhuleni
Ekurhuleni

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goudrif VLU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Goudrif VLU:

Share