29/09/2022
“Moses het egter vir die volk gesê: “Hou op om bang te wees. Staan vas net waar julle is. Julle gaan vandag sien hoe wonderlik die Here julle gaan red. Daardie Egiptenaars wat julle vandag daar voor julle sien, sal julle in der ewigheid nooit weer sien nie.”
â€â€Eksodus‬ â€14:13‬ â€
Jy kan sit met probleme jy kan sit met n saak wat voel is berge hoog maar nie eers n molshoop nie , jy sit hope loos maar wil jou bemoedig bly standvastig van die probleem wat jy sien sal jy nie weer sien nie hierdie trane wat jy huil in die gehuim die gebrokenheid van jy huisves sal jy nie weer sien nie 🙌🙌
Moses het egter vir die volk gesê: “Hou op om bang te wees. Staan vas net waar julle is. Julle gaan vandag sien hoe wonderlik die Here julle gaan red. Daardie Egiptenaars wat julle vandag daar voor ju