06/05/2026
Met groot hartseer het ons die nuus ontvang van die afsterwe van Debbie Labuschagne, geliefde vrou van Cmdr. Louis Labuschagne van Despatch.
Ons harte, gebede en innige meegevoel gaan uit na Cmdr. Louise Labuschagne, sy familie en geliefdes in hierdie ongelooflik moeilike tyd.
Geen woorde kan die pyn en verlies werklik beskryf nie, maar ons bid dat God se liefde, genade en vrede hulle sal dra deur elke oomblik van hartseer.
Debbie sal onthou word vir die liefde en teenwoordigheid wat sy in die lewens van ander gebring het. Mag haar nalatenskap voortleef in die harte van almal wat haar geken het.
Chaplaincy SA staan saam met die familie in gebed, ondersteuning en liefde.
“Die Here is naby die gebrokenes van hart.” – Psalm 34:19
Rus sag Debbie.
With great sadness, we received the news of the passing of Debbie Labuschagne, beloved wife of Cmdr. Louis Labuschagne from Despatch.
Our hearts, prayers, and deepest condolences go out to Cmdr. Louis Labuschagne, his family, and loved ones during this incredibly difficult time.
No words can truly describe the pain and loss of losing someone so dearly loved, but we pray that God’s love, grace, and peace will carry them through every moment of sorrow.
Debbie will be remembered for the love, kindness, and presence she brought into the lives of others. May her legacy continue to live on in the hearts of all who knew her.
Chaplaincy SA stands with the family in prayer, support, and love.
“The Lord is close to the brokenhearted.” – Psalm 34:18
Rest softly, Debbie.