Delmas-wil-Weet

Delmas-wil-Weet Delmas-wil-Weet - Connecting our community through stories and affordable advertising.

S.A.F.A.S Funeral Home - now in Delmas - no. 2 Third AvenueπŸ“ž011 811 7847πŸ“ž24hr 083 330 2301
31/08/2026

S.A.F.A.S Funeral Home - now in Delmas - no. 2 Third Avenue
πŸ“ž011 811 7847
πŸ“ž24hr 083 330 2301

28/08/2026

πŸ“£ Aankondiging πŸ“£

Ons Winkel Delmas het hande gevat The Courier Guy en is nou β€˜n aflaai punt.

🚚 Stuur β€˜n pakkie
🚚 Ontvang β€˜n pakkie

Veilige, vinnige manier om jou pakkie te stuur!

19 Derde Straat
Delmas

πŸ“£ Announcement πŸ“£

Ons Winkel Delmas and The Courier Guy collab! We are officially a TCG Drop-Off point!

🚚 Send a parcel
🚚 Receive a parcel

Safe and fast way to send your next parcel!

28/08/2026
26/08/2026

Verskeie sprekers, onder andere, 'n boodskap van Agbare Wlliie Auca...

πŸ”₯ Want to know more - πŸ“ž Ryno van Wyk @ 082 569 2811 πŸ”₯
25/08/2026

πŸ”₯ Want to know more -
πŸ“ž Ryno van Wyk @ 082 569 2811 πŸ”₯

Ehlerskroon Bonsmaras38ste Jaarlikse ProduksieveilingGebou op 54 jaar uitsonderlike Bonsmara genetika.πŸ“… 15 September 202...
25/08/2026

Ehlerskroon Bonsmaras
38ste Jaarlikse Produksieveiling

Gebou op 54 jaar uitsonderlike Bonsmara genetika.

πŸ“… 15 September 2026
⏰ 11:00
πŸ“ Ehlerskroon Boerdery
Plaas Goedgedacht, Delmas

Kwaliteit bulle en vroulike diere wat oor dekades ontwikkel is vir vrugbaarheid, aanpasbaarheid en prestasie.

Navrae:
πŸ“ž Johan Sr – 082 892 2921
πŸ“ž Johan Jr – 076 748 7430

Met trots aangebied deur BKB, Meerkat Online onder die beskerming van Bonsmara Suid Afrika.

Daar is nog net een week oor om te stem vir jou Voelgoed Inspirasievrou van 2026 en ek het jou hulp nodig! Om van die To...
24/08/2026

Daar is nog net een week oor om te stem vir jou Voelgoed Inspirasievrou van 2026 en ek het jou hulp nodig!

Om van die Top 50 na die Top 20 deur te dring, het ek elke stem nodig.

As my stories, my boek, die boerdery, my reis, die rolbal of selfs net ’n enkele gesprek jou al laat glimlag het, geΓ―nspireer het of dalk net ’n bietjie moed gegee het, stem asseblief vir my!

πŸ“± SMS INSPIRASIE 18 na:
β€’ 33282 – 1 stem (R1.50)
β€’ 40131 – 15 stemme (R20)
β€’ 42030 – 25 stemme (R30)

πŸ’» Of stem aanlyn hier:
https://paystack.shop/pay/hanriehlers

Elke stem bring my ’n treetjie nader aan die Top 20.

Dankie vir elke stem, share en jou ondersteuning. Dit beteken baie vir my!

Kom ons vat #18 Top 20 toe!

23/08/2026
20/08/2026

She walked herself into the hospital… and she never walked again. My wife, Lize, has always been the kind of person who filled every room with war...

Address

Delmas
2210

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Delmas-wil-Weet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share