Huis Delarey Home for the Aged

Huis Delarey Home for the Aged Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Huis Delarey Home for the Aged, Nonprofit Organization, 30 Kerk Street, Delareyville.

Ons tehuis hou Opedag! Nog altyd gewonder hoe dit daar lyk en watse dienste word aangebied? Kom besoek ons dan gerus op ...
22/05/2026

Ons tehuis hou Opedag! Nog altyd gewonder hoe dit daar lyk en watse dienste word aangebied? Kom besoek ons dan gerus op 28 Mei vanaf 15:00 tot 19:00 en kom ervaar self die huislike atmosfeer en die hartklop van Delareyville se bejaardes.

Huis Delarey het 3 wooneenhede beskikbaar in hul twee aftree-oorde. Ideaal vir ouer persone wat opsoek is na gerieflike ...
22/05/2026

Huis Delarey het 3 wooneenhede beskikbaar in hul twee aftree-oorde. Ideaal vir ouer persone wat opsoek is na gerieflike leefruimte, veiligheid en gemoedsrus.
👉 Kontak ons gerus vir meer besonderhede of om ’n afspraak te maak vir besigtiging:
📞 053 948 1928
📧 [email protected]

Koster Tuiste vir Bejaardes beskik oor 'n nuwe pos vir 'n Maatskaplike Werker. Doen gerus aansoek indien u belangstel en...
29/03/2026

Koster Tuiste vir Bejaardes beskik oor 'n nuwe pos vir 'n Maatskaplike Werker. Doen gerus aansoek indien u belangstel en aan die posvereistes voldoen.

Ons het 'n nuwe pos beskikbaar by die tehuis! Indien jy aan al die posvereistes voldoen en belangstel om aansoek te doen...
28/10/2025

Ons het 'n nuwe pos beskikbaar by die tehuis! Indien jy aan al die posvereistes voldoen en belangstel om aansoek te doen, stuur dan gerus jou CV aan die Tehuisbestuurder.

NG Welsyn verwelkom Ds Marius Bacon as die nuwe Bestuurder by Huis Delarey Tuiste vir Bejaardes.  Hy word deeltyds aange...
16/09/2025

NG Welsyn verwelkom Ds Marius Bacon as die nuwe Bestuurder by Huis Delarey Tuiste vir Bejaardes. Hy word deeltyds aangestel binne ’n ooreenkoms met die plaaslike Hervormde Kerk waar hy ook steeds in die bediening sal wees. Hy begin op 16 September amptelik met diens in die posisie as Tehuisbestuurder

Ons is opsoek na 'n geskikte kandidaat vir die posisie as Administratiewe Beampte met finansiele pligte by Huis Delarey ...
02/07/2025

Ons is opsoek na 'n geskikte kandidaat vir die posisie as Administratiewe Beampte met finansiele pligte by Huis Delarey Tuiste vir Bejaardes.

Ons het 'n vakature by die tehuis. Doen gerus aansoek indien u belangstel en aan die vereistes voldoen.
12/06/2025

Ons het 'n vakature by die tehuis. Doen gerus aansoek indien u belangstel en aan die vereistes voldoen.

Voedsaam, smaaklik en vol geselskap! 🥗🍲Hier volg die spyskaart vir volgende week:28•04•2025 - 04•05•2025💰R70 per bord📌Be...
25/04/2025

Voedsaam, smaaklik en vol geselskap! 🥗🍲

Hier volg die spyskaart vir volgende week:
28•04•2025 - 04•05•2025

💰R70 per bord

📌Bestel minstens 'n dag voor die tyd
📌Voorsien asseblief u eie bakke
📌Geen aflewerings word gedoen nie
📌Betalings kan met kontant of via EFT betaal word

Huis Delarey Tuiste vir Bejaardes
ABSA Tjek
840 4000 69
Tak kode: 632 005
Verwysing: Naam & Van + Etes

📍30 Kerk Straat, Delareyville, 2770
📞053 948 1928
📱073 877 4610

❄️ Warm jaffles, warm harte! Kom ondersteun ons ouetehuis met ‘n heerlike jaffle – perfek vir hierdie koue dae!
25/04/2025

❄️ Warm jaffles, warm harte! Kom ondersteun ons ouetehuis met ‘n heerlike jaffle – perfek vir hierdie koue dae!

Baie geluk aan al ons inwoners en personeel wat hierdie maand hul verjaarsdae vier 🎂🥳🧁3- Abenah van Rooi🧁4- Agnicia Maba...
07/04/2025

Baie geluk aan al ons inwoners en personeel wat hierdie maand hul verjaarsdae vier 🎂🥳

🧁3- Abenah van Rooi
🧁4- Agnicia Mabalane
🧁12- Siena Claasen
🧁14- Orpha Erasmus
🧁20- Sr. Berna van Coller
🧁20- Ina Uys
🧁30- Hannetjie Nel

Mag die Here julle almal ryklik seën

Address

30 Kerk Street
Delareyville
2770

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27539481928

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Delarey Home for the Aged posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Huis Delarey Home for the Aged:

Share