Mal’va De Rust

Mal’va De Rust De Rust is a small town at the foot of the Swartberg Mountains at the entrance to Meiringspoort.

PLANT ’N MALVA. LAAT DE RUST BLOM.Een malva. Een huis. ’n Dorp wat saam blom.Kom ons maak De Rust die Malva Hoofstad!ONS...
04/09/2026

PLANT ’N MALVA. LAAT DE RUST BLOM.

Een malva. Een huis. ’n Dorp wat saam blom.
Kom ons maak De Rust die Malva Hoofstad!

ONS PLANT. ONS BLOM. ONS IS DE RUST.

PLANT A MALVA. LET DE RUST BLOOM.

One malva. One home. One village blooming together.
Let’s make De Rust the Malva Capital!

WE PLANT. WE BLOOM. WE ARE DE RUST.

MALVA BLOK — CALLING ARTISTSSomething is blooming in De Rust.We’re looking for artists to be part of Malva Blok — a comm...
02/09/2026

MALVA BLOK — CALLING ARTISTS

Something is blooming in De Rust.

We’re looking for artists to be part of Malva Blok — a community art exhibition inspired by the malva, the Klein Karoo and the spirit of our village.

20 × 20 cm. One small square. Endless possibilities.

Paint it. Draw it. Print it. Photograph it. Make it yours.

Entries close 17 September 2026.

Come be part of the block.

SouthAfricanArt CommunityArt ArtExhibition SupportLocalArt

Happy Spring Day! May what we plant today bloom tomorrow. Together, we make De Rust bloom.          Lentedag Pelargonium...
01/09/2026

Happy Spring Day! May what we plant today bloom tomorrow. Together, we make De Rust bloom.

Lentedag PelargoniumZonale Geraniums IndigenousPlants PlantToday GrowTomorrow SaamLaatOnsDeRustBlom

Gelukkige Lentedag! Mag wat ons vandag plant, môre blom. Saam laat ons De Rust blom.Happy Spring Day! May what we plant ...
01/09/2026

Gelukkige Lentedag! Mag wat ons vandag plant, môre blom. Saam laat ons De Rust blom.

Happy Spring Day! May what we plant today bloom tomorrow. Together, we make De Rust bloom.

Plantdag uitgestel! Die wind waai vandag só sterk dat ons Malvas waarskynlik eerste geplant gaan word… in Oudtshoorn!Ons...
29/08/2026

Plantdag uitgestel! Die wind waai vandag só sterk dat ons Malvas waarskynlik eerste geplant gaan word… in Oudtshoorn!

Ons wag vir ’n bietjie minder wind en laat weet sodra ons ’n nuwe datum het.

Dankie vir julle begrip — die Malvas moet darem kans kry om op een plek te bly!

Die geheim is uit!Ons Mal’va De Rust-raffel is nou oop. As jy ’n kans wil staan om ’n pragtige, kunswerk deur Hermann Ni...
28/08/2026

Die geheim is uit!

Ons Mal’va De Rust-raffel is nou oop. As jy ’n kans wil staan om ’n pragtige, kunswerk deur Hermann Niebuhr te wen én terselfdertyd deel te wees van die geskiedenis wat ons in De Rust skryf:

Stuur ’n e-pos na [email protected] om jou kaartjie - ‘n genommerde en getekende skets van Hermann Niebuhr - te kry + R100 en ons pos hom vir jou waar jy ook al is.

Elke kaartjie help ons om De Rust se strate met malvas te vul en die Mal’va De Rust-droom ’n werklikheid te maak.

Kom wees deel van hierdie geskiedenis.

Iets nuuts is besig om in De Rust vorm te kry…Môre plant ons weer, en die kerk se inheemse tuin begin stadig maar seker ...
28/08/2026

Iets nuuts is besig om in De Rust vorm te kry…

Môre plant ons weer, en die kerk se inheemse tuin begin stadig maar seker gestalte kry. Hierdie klein hoekie van die dorp kry nuwe lewe.

Meer nuus binnekort.

As jy wil help, doneer ASB op ons backabuddy link!

Plantdag hierdie SaterdagOns plant malvas en maak De Rust reg vir die lente.Met die Bokke wat speel, kry ons eers die pl...
27/08/2026

Plantdag hierdie Saterdag

Ons plant malvas en maak De Rust reg vir die lente.

Met die Bokke wat speel, kry ons eers die plantwerk gedoen — en dan skuif ons oor na die rugby.

Die beelde hieronder is deur AI gemaak om te wys hoe ons droom dat De Rust eendag gaan lyk. Kom help ons om dit ’n werklikheid te maak.

Plant Day this Saturday

We’re planting malvas and getting De Rust ready for spring.

With the Springboks playing, we’ll get the planting done first — then it’s time for the rugby.

The images below were created with AI to show what we dream De Rust could look like one day. Come help us make it happen.

27/08/2026

Address

De Rust
6650

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mal’va De Rust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Mal’va De Rust:

Shortcuts

Share