Annebel Foundation - Girls met Guts

Annebel Foundation - Girls met Guts Die Annebel Foundation help minderbevoorregte tienermeisies. Die Foundation laat hulle nie soos welsynsgevalle voel nie, maar eerder soos prinsesse.

Die Annebel Foundation versorg meer as 500 tienermeisies landswyd. Elke maand gee die Annebel Foundation bederfpakkies vir minderbevoorregte tienermeisies. Pakkies wat hulle nie soos welsyns gevalle laat voel nie, maar eerder soos prinsesse. Daar is so baie goed wat ons as vanselfsprekend aanvaar, maar wat vir duisende meisies ‘n luuksheid is. Die pakkies bevat produkte soos Shampoe, “Roll on” “D

eodorant”, Tandepasta, Handeroom en Sanitêre produkte. Die pakkies word op ‘n maandelikse basis persoonlik vir hul oorhandig. Daar word ook tydens die byeenkomste gratis basiese afrondingsklasse gegee.

Betaal jy belasting? En het jy 'n omgee hart? Daar is baie liefdadigheidsorganisasies, hoe kies jy en vir wie gee jy? Sa...
16/08/2026

Betaal jy belasting? En het jy 'n omgee hart? Daar is baie liefdadigheidsorganisasies, hoe kies jy en vir wie gee jy? Saai op vrugbare grond! Die Annebel Foundation het PBO status en is geregistreer by SARS om ARTIKEL 18 SERTIFIKATE UIT TE REIK. Die Annebel Foundation nooi en bederf 'n beperkte hoeveelheid besigheidsmense vir 'n ontbyt by die lieflike Coffee Junction in PRETORIA. Ons wil julle persoonlik ontmoet en inligting gee. Julle moet bespreek sodat ons jou plek kan reserveer. What'sapp of sms of epos die Direkteur van die Annebel Foundation direk as jy 1 September wil bywoon. Tania Strauss - 083 5040 253 of [email protected]

25/06/2026

Grooot asseblief luister.....

Mag ons NOOIT moeg word om goed te doen nie!!! Dankie vir ELKEEN wat aanhou om te gee! Ons leer ook ons pragtige meisies...
15/06/2026

Mag ons NOOIT moeg word om goed te doen nie!!! Dankie vir ELKEEN wat aanhou om te gee!
Ons leer ook ons pragtige meisies om TERUG tee gee! Ons wil nooit die kultuur van bedel kweek nie....maar ons wil optel, opvoed en die bose kringloop van armoede help breek!
www.annebel.co.za

Kyk uit ons gaan binnekort 'n baie spesiale video post! Maar hier is solank super goeie nuus!!! Die Annebel Foundation h...
15/06/2026

Kyk uit ons gaan binnekort 'n baie spesiale video post! Maar hier is solank super goeie nuus!!! Die Annebel Foundation het amptelik PBO status!!!💃🏼🙌🏼💃🏼🙌🏼💃🏼
DIT BETEKEN ONS KAN AMPTELIK ARTIKEL 18 SERTIFIKATE UITREIK VIR BESIGHEDE WAT SKENKINGS VIR ONS MAAK! Indien jou besigheid meer inligting verlang, epos die direkteur (Tania Strauss)van die Annebel Foundation direk by [email protected] of stuur What'sapp na 083 5040 253. Maak asb seker u word nie deur scammers mislei nie. U sal slegs skenkings in hierdie onderstaande bankrekening maak. Geen ander "persoonlike" rekenings sal erken word vir Artikel 18 sertifikate nie. Besoek ook ons webwerf www.annebel.co.za
Groete
Tania Strauss

Wonder jy soms of jou bietjie wat jy gee, 'n verskil maak? By Die Annebel Foundation kan ek jou waarborg, jou bietjie ma...
12/04/2026

Wonder jy soms of jou bietjie wat jy gee, 'n verskil maak? By Die Annebel Foundation kan ek jou waarborg, jou bietjie maak 'n groot verskil! Lees meer op ons webwerf www.annebel.co.za

My SPLINTERNUWE lied word Saterdag 18 April 08h45 bekendgestel op Radio Kansel/ Pulpit! Daarna sal ek dit ook op al my F...
12/04/2026

My SPLINTERNUWE lied word Saterdag 18 April 08h45 bekendgestel op Radio Kansel/ Pulpit! Daarna sal ek dit ook op al my Facebook bladsye "launch " liefde Tania Strauss

Dankie aan Mad dogs bikers!  Julle is awesome! Dankie vir al die geld en produkte wat julle ingesamel het!!!Dankie aan S...
08/09/2025

Dankie aan Mad dogs bikers! Julle is awesome! Dankie vir al die geld en produkte wat julle ingesamel het!!!

Dankie aan Shawno en Riaan vir julle harde werk! Ons by die Annebel Foundation waardeer julle ontsettend baie!!
https://www.facebook.com/maddogsmcpretoria?mibextid=ZbWKwL

Address

Centurion
0159

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Annebel Foundation - Girls met Guts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Annebel Foundation - Girls met Guts:

Shortcuts

Share