Diens van Barmhartigheid - Parke-Gemeente

Diens van Barmhartigheid - Parke-Gemeente Parke Gemeente se Diens van Barmhartigheid sorg met kos en klere vir almal wie ons pad kruis. Ons kl

Address

59 Kipling Street
Cape Town
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diens van Barmhartigheid - Parke-Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Diens van Barmhartigheid - Parke-Gemeente:

Share

Ons bediening

Parke Gemeente se Diens van Barmhartigheid sorg met kos en klere vir almal wie ons pad kruis. Ons klerestoor hou gereeld klereverkopings. Ons wil Jesus se hande en voete wees en ander in liefde dien. Ons sorg tans vir 9 Gesinne, in totaal is daar 30 mense plus kinders - waarvan, onder andere, 3 enkel ouers is, 1 enkel ouma, 5 Sassa pensionarisse en 11 kinders onder die ouderdom van 16 jaar.