21/09/2026
Kom sien vir Mel die Storieverteller hier in Yzerfontein op die 27ste September 2026 Strandkombuis vir n lekker lag, heerlike kos en die geleentheid om n verskil te maak.
Jy kan kaartjies koop vir Seekos Fees by quicket met die volgende link: https://www.quicket.co.za/events/387155-mel-die-storieverteller-internet-sensasie-strandkombuis/ #/
Om n donasie te maak is die bankbesonderhede vir KindHeart is as volg:
Bank: FNB
Account Holder: Kind Heart Organisation NPC
Account Number: 63181087074
Branch Code: 250655
n Mens hoef nie geld te doneer om n verskil te maak nie, deel net ons boodskap π