Fuel on Wheels

Fuel on Wheels DRIVEN BY PURPOSE & COMMITTED TO HELP: Our core mission at FOW is centered around supporting individuals with disabilities/rare diease.

We have immense respect & admiration for them, & feel a responsibility to advocate for their needs.

Vandag is   en ons span het al die voorreg gehad om Kouga Rhino Sanctuary te besoek.Red die Renosterdag word jaarliks ​​...
01/05/2026

Vandag is en ons span het al die voorreg gehad om Kouga Rhino Sanctuary te besoek.

Red die Renosterdag word jaarliks ​​gevier met die doel om wêreldwye steun vir renosterbewaring te werf.

Die dag bied 'n geleentheid vir individue en organisasies om te verenig en bewustheid te skep oor die gevaarlike situasie waarin renosters verkeer. Met 'n lewendige gees beklemtoon dit die noodsaaklikheid om hierdie majestueuse diere en die ekosisteme waarin hulle woon, te beskerm.


Fuel on Wheels
Johan Oosthuizen
Leon Crous
Ronelle Oosthuizen
Lesa-Maré Harris

'n Terugdink aan 'n jaar terug toe ons Fuel on Wheels span saam met Droogtehulp 814km oor 4 dae aangedurf het vanaf Kaap...
29/04/2026

'n Terugdink aan 'n jaar terug toe ons Fuel on Wheels span saam met Droogtehulp 814km oor 4 dae aangedurf het vanaf Kaap tot Kariega. Wat 'n inspireerende tyd, die mense wat ons ontmoet het, die ondersteuning, en die omgee harte. Dankie!

Ons span het bestaan uit groep passievolle fietsryers wat hierdie uitdaging vrywillig onder die naam Fuel on Wheels aangepak het. 'n Nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan fondse en bewusmaking vir diegene wat minder bevoorreg is. Met die viering van 10 jaar van Fuel on Wheels, het ons gekies om hierdie rit aan te pak in 2025 vir ons boere in Suid-Afrika wat ernstige uitdagings in die gesig staar en ons hulp dringend nodig het.


Johan Oosthuizen Anton Bouwer Leon Crous Burre Burger Burre Burger Louis Janse van Rensburg

12/04/2026

Fuel on Wheels het 11 jaar terug begin as 'n konsep tussen vriende om 'n verskil te maak. Vandag is dit soveel meer. Dis familie. Dis geloof. Dis bewusmaking. Dis 'n samevatting van omgee harte wat help waar ons kan.

Ons mag dalk stil wees, maar soms in stilte in wanneer groot wonderwerke gebeur...

Geseënde dag aan elkeen.
Groete,
Die FOW Span.

12/03/2026

Trots om Luister FM op ons kleding en skouers te dra, asook in ons harte!

Dankie KK ebikes & cycles vir die kit, die koffie en die ondersteuning! Fuel on Wheels
09/03/2026

Dankie KK ebikes & cycles vir die kit, die koffie en die ondersteuning!

Fuel on Wheels

09/03/2026

Dankie KK ebikes & cycles vir die shout out en ondersteuning! Ons sien uit na 'n toekoms waar ons hande kan vat!

Wat 'n wonderlike dag saam met die Q-Span! Warrior On Wheels Foundation it has been an honour to have Fuel on Wheels' Jo...
08/03/2026

Wat 'n wonderlike dag saam met die Q-Span!

Warrior On Wheels Foundation it has been an honour to have Fuel on Wheels' Johan Oosthuizen be part of your team yet again. Thank you for the opportunity!


Cape Town Cycle Tour

08/03/2026
Die span is reg en sterk op dreef vir die Cape Town Cycle Tour vandag is die beeldskone Kaap! Fuel on Wheels span saam m...
08/03/2026

Die span is reg en sterk op dreef vir die Cape Town Cycle Tour vandag is die beeldskone Kaap! Fuel on Wheels span saam met Warrior On Wheels Foundation om hierdie een deur te trek met 'n groep inspireerende

Ontmoet die Fuel on Wheels Warrior On Wheels Foundation WARRIOR vir vandag se Cape Town Cycle Tour  - Qaqamba Cuba (26 j...
08/03/2026

Ontmoet die Fuel on Wheels Warrior On Wheels Foundation WARRIOR vir vandag se Cape Town Cycle Tour - Qaqamba Cuba (26 jaar oud)

Qaqamba vertel: "I was born with congenital scoliosis, a severe spinal deformity as a results of that I required long-term care and ventilation to sleep on it at night. When not working or studying, I likely enjoys music, nature, or a good conversation with friends 😊. I am a proud LLB graduate from UWC. I am hoping to completing my LLM this year."

"n Werklike inspirasie en 'n eer om saam haar pilot span te wees hierdie jaar!" - Johan Oosthuizen

Address

Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fuel on Wheels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Fuel on Wheels:

Share