VSOD

VSOD Vereniging vir Sending onder Duitssprekendes wat noue bande het met die Reformatorisch-Theologische Seminar Heildeberg.

Die VSOD stel hom ten doel om –
sendingwerk in Duitsland en die Duitssprekende wêreld (waaronder ook Oostenryk en Switserland en ander Duitssprekende gemeenskappe) te steun;
die opleiding van gereformeerde teologiese studente in Duitsland te ondersteun en te bevorder;
die publikasie van Duitse gereformeerde literatuur aan te moedig, te ondersteun en te bevorder. Na goeie oordeel veral met die RTS

– Reformatorisch-Theologisches Seminar maar ook met ander instellings en verenigings wat bogenoemde doen, saam te werk;
tot voordeel van Suid-Afrikaanse betrokkenheid by die RTS – Reformatorisch-Theologisches Seminar in die breë op te tree en
om in die algemeen sodanige handelinge uit te voer as wat volgens die RTS – Reformatorisch-Theologisches Seminar nodig is om sy doelstellings te bevorder. Die VSOD beoefen sy aktiwiteite in die Republiek van Suid-Afrika op ’n nie-winsgewende grondslag en op ’n wyse wat nie die ekonomiese eie-belang van enige persoon sal bevorder nie.

Address

POSBUS 1541
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VSOD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VSOD:

Shortcuts

Share