Leader Of The Pack National

Leader Of The Pack National Bike club
On top of the patch is “Leader of the Pack”. The real “Leader of the Pack” is God. So the bikers on the front are representing all of us riding.

30/10/2024
28/10/2024

I
LOVE
JESUS

19/09/2024

Wie goed is vir die arme, maak eintlik ’n lening aan die Here. Op sy eie tyd en manier sal Hy hierdie goeie daad beloon.
Spreuke 19:17

15/09/2024

Die Here is goed. As swaar tye kom, is ’n mens veilig by Hom. Hy sorg vir mense wat wys dat hulle Hom vertrou.
Nahum 1:7

14/09/2024

Hi ek soek Suzki GSXR 1000 van 2010 af op tot 14 het jy beskikbaar of weet jy van een asb? Dankie

09/09/2024

Julle besef natuurlik dat julle die plek is waar God op ’n baie spesiale manier teenwoordig is, soos in ’n tempel. God se Gees bly mos in julle soos iemand in ’n huis bly.
1 Korintiërs 3:16

07/09/2024

Wie dikwels in die geselskap van gelowiges is, leer self ook met die tyd om reg op te tree. Wie altyd net met ligsinniges en ongelowiges meng se lewe is leeg.
Spreuke 13:20

03/09/2024

Weet julle waarvoor bid ek? Ek bid dat julle al hoe nader aan Jesus sal leef. Dit is moontlik as julle bereid is om uit julle geestelike ervaring te leer. Dan sal julle altyd die beste keuses kan maak. Dit sal sorg dat wanneer Jesus weer kom, niemand ’n vinger na julle sal kan wys en julle van swakhede beskuldig nie. In alles wat julle doen, sal mense kan sien dat julle verhouding met God reg is.
Filippense 1:9-10

31/08/2024

Jy sien, niks is vir God onmoontlik nie.”
Lukas 1:37

27/08/2024

Maak soos God gemaak het, want so maak kinders wat ’n liefdevolle Vader het. Elke dingetjie wat jy doen, moet van liefde straal. Dit is mos die voorbeeld wat Christus vir julle gegee het.
Efesiërs 5:1

24/08/2024

“Gelukkig is almal wat deur ander mense beledig en vervolg word omdat hulle doen wat God vra. Hy sal sorg dat daar vir hulle plek is in sy nuwe wêreld.
Matteus 5:10

Address

Brakpan

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leader Of The Pack National posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share