WKSSV - Wes-Kaap Skole Skietvereniging

WKSSV - Wes-Kaap Skole Skietvereniging Skole Skyfskiet / School Target Shooting

Kompetisie 3 - Baie geluk aan die wenners
13/05/2026

Kompetisie 3 - Baie geluk aan die wenners

Mag al die Mammas vandag ’n besonderse en vreugdevolle Moedersdag geniet, gevul met liefde, waardering en bederf.
10/05/2026

Mag al die Mammas vandag ’n besonderse en vreugdevolle Moedersdag geniet, gevul met liefde, waardering en bederf.

Net voor die Kaap Van Storms sy naam gestand doen, het WKSSV sy 3de kompetisie aangebied by HTS Drostdy in Worcester. Ba...
10/05/2026

Net voor die Kaap Van Storms sy naam gestand doen, het WKSSV sy 3de kompetisie aangebied by HTS Drostdy in Worcester. Baie dankie vir HTS Drostdy vir julle gasvryheid. Ook 'n dank aan die twee dames van WKSSV vir die oulike Moedersdag geskenk aan al die skiet Mammas, ons waardeer julle gebaar. Die Mascots het ook die heerlike sonskyn dag buite geniet voor die storms die Wes-Kaap Sondag bereik. Baie geluk aan al die skuts, julle het ons weereens verbaas met uitstekende punte. Sien julle almal weer by die volgende kompetisie.

WKSSV is besonder trots op ons twee skuts wat WP verteenwoordig het tydens die Top80 proewe. Beide hierdie uitstaande sk...
21/04/2026

WKSSV is besonder trots op ons twee skuts wat WP verteenwoordig het tydens die Top80 proewe. Beide hierdie uitstaande skuts het uitstekende prestasies gelewer.

Hartlike geluk aan Louisa De Beer met haar insluiting in die BJI span wat later vanjaar in Engeland gaan deelneem.

Baie geluk ook aan Anru Robinson met die verwerwing van sy SANSSU Nasionale Kleure.

Top80 2026 - Waar kompetisie sterk is en punte hoog is. Die droom van elke skut.Donderdag het afgeskop met wapen inspeks...
17/04/2026

Top80 2026 - Waar kompetisie sterk is en punte hoog is. Die droom van elke skut.

Donderdag het afgeskop met wapen inspeksie en inskiet waarna almal gaan uitrus het vir Vrydag se 3P een en 10m.

Dit was 'n dag van trane en glimlagte by menigte skuts en die konsentrasie vlakke was hoog.

Almal sien uit na Saterdag se tweede 3P en die hoogtepunt, die prysuitdeling en BJI Span aankondiging.

Daar was vandag hard agter die skerms gewerk aan die Posliga teikens.Baie dankie aan die wat tyd gemaak het om te kom he...
11/04/2026

Daar was vandag hard agter die skerms gewerk aan die Posliga teikens.

Baie dankie aan die wat tyd gemaak het om te kom help, ons waardeer julle.

Interprovinsiale Proewe 2026 Bloemfontein - Baie geluk aan die Veer & Pistool skuts van WKSSV
23/03/2026

Interprovinsiale Proewe 2026 Bloemfontein - Baie geluk aan die Veer & Pistool skuts van WKSSV

Baie geluk aan ons skuts wat uitgenooi is na die Top80 wat in Vryheid Kwazulu Natal plaasvind, 16-18 April 2026
15/03/2026

Baie geluk aan ons skuts wat uitgenooi is na die Top80 wat in Vryheid Kwazulu Natal plaasvind, 16-18 April 2026

Baie dankie aan Oom Theo Van Eeden vir die gebruik van sy hervullings stasie. Dit is regtig 'n oulike idee en verhoed da...
15/03/2026

Baie dankie aan Oom Theo Van Eeden vir die gebruik van sy hervullings stasie. Dit is regtig 'n oulike idee en verhoed dat skuts lank moet wag om silinders vol te maak.

Kompetisie 2 herinneringe
15/03/2026

Kompetisie 2 herinneringe

Address

Brackenfell

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WKSSV - Wes-Kaap Skole Skietvereniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share