15/05/2026
Dit was vir my besonders om vandag weer ’n draai te maak by my alma mater 🏫
Na 1209 km se trap 🚴♂️, ontelbare getuienisse 🙏 en die Here se voorsiening, kon ek terugploeg in my eie laerskool ❤️
Met fondse wat gaan vir akademiese- en sportontwikkeling 📚⚽️, vertrou ek dat die Here ook hier kinders sal bemagtig om eendag hul eie stories te vertel en terug te gee 🌱
Prosper in life with Christ. ✝️🚴🏻♀️