R.A.L Fonds

R.A.L Fonds Uit hartseer word hoop gebore - die R.A.L fonds is hier om saam hoop te gee vir die wat dit benodig. Ons verskaf hulp waar 'n nood gesien word.

Gebore uit die liefdevolle herindering van Ryan, Ayden & Leane - die 3 engele wat altyd maatjies wou help.

Ons was baie bevoorreg om Dr. CF Visser te kon help met benodighede vir die kinders wat hulp kort. Ons kon dit nie doen ...
06/03/2026

Ons was baie bevoorreg om Dr. CF Visser te kon help met benodighede vir die kinders wat hulp kort. Ons kon dit nie doen sonder al die skenkings nie. Wil net baie dankie se aan almal wat by gedrae het. Dit maak n groot verskil in die kinders se lewe.

23/02/2026
We were privileged to help Mr. Ntate Thabang who is involved with sports accademies in his community aswell as an youth ...
21/02/2026

We were privileged to help Mr. Ntate Thabang who is involved with sports accademies in his community aswell as an youth outridge program with some needed school supplies.

Duisende dankies aan die Christian Brothers' College se Gr 12 klas vir die massiewe donasie van skool behoeftes vir kind...
05/02/2026

Duisende dankies aan die Christian Brothers' College se Gr 12 klas vir die massiewe donasie van skool behoeftes vir kinderkies wat dit benodig. Julle is uit en uit n inspirasie vir ander.

03/02/2026
Goeie dag almal.Ons het voorreg om nog 3 boksies te kon los by die volgende plekke: Aljo's Spar, Crew Cuts in Gerdinia p...
20/01/2026

Goeie dag almal.
Ons het voorreg om nog 3 boksies te kon los by die volgende plekke: Aljo's Spar, Crew Cuts in Gerdinia park (stop gerus daar vir vriendelikke, bekostigbare diens) en by Klinicare Heuwelsig. Wil net weereens vir die eienaars dankie se. Ondersteun asb die fonds en dat die boodskap voort kan lewe asb.

Dankie aan die einaars van Smoke en Whistle oorkant Bloemspruit om ons toe te laat om donasie te onvang in hul perseel. ...
17/01/2026

Dankie aan die einaars van Smoke en Whistle oorkant Bloemspruit om ons toe te laat om donasie te onvang in hul perseel. Daar sal binne kort ook n donasie boks by Aljo's Spar wees. Ander areas sal verder bevestig word. Ek weet dis n moeilik tyd van die jaar maar asb help uit as u kan. Daars baie kinderkies wat goedjies benodig.
As u iets wil skenk kan u my whatts app op 0833959315 en em sal plan maak om op te tel.
Vir enige geldilikke donasies kontak asb vir Juf Riekie by Dr. CF Visser skool.
Ons het die fonds gestig in herdenking van ons kinders vir wat hul voor gestaan het en watse mensies hul was. Altyd gewillig om iemand te help al was dit net met n extra pakkie chips.
En by voorbaad ek vrae onverskoning vir spelling.

Ons het die voorreg gehad om die klein jong man te help met paar benodighede om sy eerste dagi van sy nuwe skool jaar me...
13/01/2026

Ons het die voorreg gehad om die klein jong man te help met paar benodighede om sy eerste dagi van sy nuwe skool jaar met n geruste hartjie te kan begin.

Hi almalDankie vir elkeen wat die bladsy volg.Soos almal weet is dit daai tyd van die jaar wat skole weer binnekort begi...
04/01/2026

Hi almal
Dankie vir elkeen wat die bladsy volg.
Soos almal weet is dit daai tyd van die jaar wat skole weer binnekort begin. Daar is n groot noot by kinders vir skoene, skoolklere, skryf behoeftes en self toiletries.
Ons wil graag die kinderkies help om die jaar te begin met n goeie selfbeeld. As daar enige iemand is wat enige items wil skenk, al is die n tande borsel, blikkie spry, pakkie potlode of self die skoolskoen special wat Spars aanbied kontak my gerus. Vir enige finansiele bydrae kontak Juffrou Riekie of die kantoor by Dr. CF Visser skool.
Soos genoem as enige iemand iets wil bydrae kan u my Martin Smit n whatts app stuur op 0833959315.

10/12/2025
02/12/2025

Tristan Kearney (20) het Dinsdag (2/12) vir die eerste keer in die Bloemfonteinse landdroshof voorgekom. Hy staan tereg op aanklagte van strafbare manslag, roekelose en nalatige bestuur, die veront...

Address

Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when R.A.L Fonds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share