02/10/2026
What an incredible piece of history being made at Mangaung Fire & Rescue. Proud association with the Kritzinger family for many years.
40 jaar later volg seun in pa se voetspore by brandweer in Bloem
Vir Francois Kritzinger is 1 Oktober nie net die dag waarop hy sy 40ste jaar by die Mangaung-brandweerstasie in Bloemfontein vier nie maar ook die dag waarop sy 26-jarige seun vir die eerste keer as brandweerman by dieselfde stasie aanmeld.