Vriende van Landbou

Vriende van Landbou Vriende van Landbou™ (NPO Nr: 267-162) se missie is om gemeenskappe op die platteland te help om hulself te struktureer om veiliger te kan leef.

Vriende van Landbou™ (NPO Nr: 267-162) poog om bewustheid te bring by die publiek wat nie noodwendig betrokke is by landbou nie, oor die omstandighede waarin boere werk. Ons werk verder om ons netwerk uit te brei waardeur fondse en kundigheid beskikbaar gestel word aan die netwerk waar die behoefte ontstaan. Dit sal gebruik word om landbou te bevoordeel en diegene in nood te ondersteun tydens tye van krisis.

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00

Telephone

051 444 4609

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vriende van Landbou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share