11/09/2026
Wat n voorreg het ons nie om hierdie te kan doen nie !!!
Nuwe lewe begin as jy jou ou lewe aflê 🙌🏻🌊
Jy ken hom dalk as DRONE FANATICS SA maar ek ken die man wat Jesus gekies het !!
Mag Jesus net elke dag meer real raak vir jou !!
Well done!!!🔥