15/07/2026
# ๐ต Tyd Is Te Min (Snippet)
**Artist:** Shura G ft. DibzaFlam3z
โณ **"Die lewe is te kort en die tyd is te min..."** ๐
*Tyd Is Te Min* is 'n emosionele **Melodic Trap/Hip-Hop** snippet wat herinner hoe kosbaar tyd regtig is. Die song praat oor om alles te gee in elke stap wat jy vat, nooit op te gee nie, en jou drome te jaag voordat tyd jou inhaal.
Met diep lirieke, 'n melodiese vibe en rou emosie bring **Shura G** en **DibzaFlam3z** 'n track waarmee baie mense sal kan identifiseer. Hierdie is net die beginโdie volle storie kom nog.
๐ฅ **Moenie vergeet om te:**
๐ Like
๐ฌ Comment
๐ Subscribe
๐ฒ Share met jou mense
#2026