Askham Boeresport

Askham Boeresport Askham Boeresport is 'n jaarlikse instelling waar die Kalahari mense saam kuier soos toeka se tyd!

Ja, jul kyk reg - paalsaag vir Mans en Vroue..๐Ÿ˜‰๐Ÿชš๐Ÿ’ชBaie dankie aan NORTH WESTERN FORD en LUMBERCITY wat die pryse en sae b...
02/06/2026

Ja, jul kyk reg - paalsaag vir Mans en Vroue..๐Ÿ˜‰๐Ÿชš๐Ÿ’ช

Baie dankie aan NORTH WESTERN FORD en LUMBERCITY wat die pryse en sae borg vir die PAALSAAG by Askham Boeresport!

Jul betrokkenheid by ons Event jaarliks is vir ons 'n riem onder die hart en ons waardeer dit opreg - Baie, baie dankie!

Baie dankie aan AGRIMARK wat ons borg is vir die LIEFIERALLY by Askham Boeresport - 11 Julie '26! Jul volhoubare onderst...
02/06/2026

Baie dankie aan AGRIMARK wat ons borg is vir die LIEFIERALLY by Askham Boeresport - 11 Julie '26!

Jul volhoubare ondersteuning jaarliks word opreg waardeer!

Navrae: J Rossouw +27 78 804 0027

Askham Boeresport - 11 Julie '26Inskrywingsvorm vir die Perderesies .... skryf solank in en email vir ons na askhamboere...
01/06/2026

Askham Boeresport - 11 Julie '26

Inskrywingsvorm vir die Perderesies .... skryf solank in en email vir ons na [email protected]

Askham Boeresport  - 11 JULIE '26INGANGSFOOIE: Kinders 13 en bo - R150 ppKinders 6-12jr - R100 ppKaartjies sluit ARMAND ...
31/05/2026

Askham Boeresport - 11 JULIE '26

INGANGSFOOIE:

Kinders 13 en bo - R150 pp
Kinders 6-12jr - R100 pp

Kaartjies sluit ARMAND STEENKAMP asook DANS die aand in.

Daar gaan verskillende kosstalletjies wees vir die aand waar kos te koop aangebied word.

Van Loveren Family Vineyards  is omtrent besig die jaar by Askham Boeresport - 11 Julie '26!BAIE, BAIE dankie vir jul bo...
29/05/2026

Van Loveren Family Vineyards is omtrent besig die jaar by Askham Boeresport - 11 Julie '26!

BAIE, BAIE dankie vir jul borge by die TOUTREK vir MANS & DAMES asook die WINE RUN. Dit is instansies soos die wat dit maklik maak om 'n Event te reฤ“l. Baie dankie dat jul ons hand vat met die aktiwiteite - beteken vir ons geweldig baie!

Baie dankie aan North Western Ford vir hul volgehoue ondersteuning en borgskap van Askham Boeresport. Julle vertroue in ...
28/05/2026

Baie dankie aan North Western Ford vir hul volgehoue ondersteuning en borgskap van Askham Boeresport. Julle vertroue in ons organisasie en bereidheid om saam te werk maak dit moontlik om ons werk met integriteit en toewyding te doen.

Ons waardeer julle geloof in ons vermoรซ om suksesvolle en goed georganiseerde geleenthede aan die gemeenskap te bied. Dankie dat julle een van ons lojale borge is.

Ons sien uit na die geleentheid! ๐ŸŽ‰

Moenie dit misloop nie:
๐Ÿ“ Askham
๐Ÿ“… 11 Julie 2026

โ€™n Dag vol pret, saamkuier en boeresport โ€” alles vir die gemeenskap! ๐Ÿšœ๐ŸŒพ

Ons sien jul daar!!

Verblyf is nou so skaars soos hoendertande vir Askham Boeresport - 11 Julie '26 ... Ons het nog self-kampering beskikbaa...
28/05/2026

Verblyf is nou so skaars soos hoendertande vir Askham Boeresport - 11 Julie '26 ...

Ons het nog self-kampering beskikbaar @ R200 pppn op oop erf in Askham.

Dankie ๐™๐™๐˜ฝ ๐™Ž๐™š๐™˜๐™ช๐™ง๐™ž๐™ฉ๐™ฎ!๐Ÿ™๐Ÿ™Kyk ook uit vir hul URB Solar-, ICT-  en Sekuriteitstalletjie tydens Askham Boeresport - 11 Julie ...
28/05/2026

Dankie ๐™๐™๐˜ฝ ๐™Ž๐™š๐™˜๐™ช๐™ง๐™ž๐™ฉ๐™ฎ!๐Ÿ™๐Ÿ™

Kyk ook uit vir hul URB Solar-, ICT- en Sekuriteitstalletjie tydens Askham Boeresport - 11 Julie '26!

BAIE BAIE DANKIE aan DRUMSHEUGH wat die hele plaat van die 400m Perderesies gaan borg by ASKHAM BOERESPORT - 11  Julie '...
27/05/2026

BAIE BAIE DANKIE aan DRUMSHEUGH wat die hele plaat van die 400m Perderesies gaan borg by ASKHAM BOERESPORT - 11 Julie '26.

Dis vir ons 'n voorreg om jul by ons borgspan te kan insluit om van die dag 'n groot sukses te maak en sodoende terug te ploeg in die Askham Gemeenskap... weet dat ons dit baie waardeer!๐Ÿ™๐Ÿ™

DRUMSHEUGH (Kalahari Farmstead) bied lieflike verblyf vir 26 mense in die veld - ideaal vir families en vriende wat saam wil kuier en net wees.

Volg hul webblad https://drumsheugh.co.za/

Mnr & Mej Kalahari - hier is die inskrywingsvorm nou!Inskrywings moet verkieslik vooraf gedoen word om vir ons 'n aandui...
27/05/2026

Mnr & Mej Kalahari - hier is die inskrywingsvorm nou!

Inskrywings moet verkieslik vooraf gedoen word om vir ons 'n aanduiding te gee met ons beplanning. Laatslapers kan ook die oggend voor 9h30 inskryf by Admintent.

Address

Boeresport Gronde
Askham
8814

Telephone

+27824923469

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Askham Boeresport posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Askham Boeresport:

Share