Hear-Up Ashton

Hear-Up Ashton Follow, like and share

10/12/2025

Hi julle, Ashton is al 12 jaar oud, tyd vlieg!
Hy sê baie woorde, kan vloek ook!!
Hy het al oulik geleer spel, whatsapp my nou en dan vanuit sy kamer, hys mal oor grow a garden.
Sê laas aand vir my in Roblox "Mamma 0 IQ"

Is nou al n̈ paar maande op medikasie gesit vir n̈ hoë pols. Dokter vermoed dis angs omdat hy nie regtig kan praat nie en n̈ kalmer pilletjie want hy kan kwaad raak!! Vreeslik erg. Darem sover nog mooi onder beheer en hoop dit bly so, lyk of dit werk. Want my hart breuk deur elke meltdown. Na die tyd ia ons altwee moeg en hartseer.

Hy is sy eie mensie, hardegat en soek dinge op die regte manier.
Altyd as ek vir hom iets doen sê hy dankie, mamma. Altyd kyk hy na my gesig en my reaksies of ek lag. Hy maak my trots.

Hy en sy boetie is nie maaitjies nie, want hy hou daarvan om boetie te terg en hy is mos nou in dietiener fase. Alls irriteer hom. Ashton lag dan net en klop heeltyd aan sy deur.

Ashton is bang vir dokters, terapie, mense. As hy siek is moet ons sukkel om hom by n̈ dokter te kry, hy weier. Is al sekerbang want bang ons los hom daar.

Dra nie skoene, niks met knope, sakke, kraag, toutjies. Hy is my kaavoet kind.

Jammer ons update nie meer hier nie. Was n̈ lang ruk van facebook af.

Maar hoop dit gaan goed met elkeen, n̈ geseënde Kerfees vir elkeen en n̈ voorspoedige 2026.

Dankie ook vir elkeen wat ons deestyds support het deur ons journey ons waardeer elkeen van julle. ♥

Address

HEAR ALWAYS FOUNDATION TRUST Standard Bank Account No: 411 351 605 Branch Code:45 Swift Code: SBZAZAJJ Reference: ASHTON (PLEASE REMEMBER TO WRITE REFERENCE, Otherwise Money Won't Reflect In His Accou
Ashton
0126

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hear-Up Ashton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share