12/11/2024
Donerdag 14 November 2024 sal daar n driveby wees vir Wyle jacques Conradie
Ons alml kom by multisave bymekaar om 19H00.Ons sal dan beweeg na die AGS kerk.Ons vra ook dat die gemeenskap ons moet ondersteun.
Dankie