Fresh Namibia

Fresh Namibia Fresh Namibia presents the gospel to people where they are

N U U T.  Ons splinternuwe podcast vir vroue het afgeskop.  Oikos.  Kry elke twee weke 'n nuwe episode met interessante ...
01/10/2026

N U U T. Ons splinternuwe podcast vir vroue het afgeskop. Oikos. Kry elke twee weke 'n nuwe episode met interessante gesprekke oor alledaagse onderwerpe op die Fresh Namibia YouTube kanaal, Spotify of Apple Podcasts.

Oikos beteken huis, gemeenskap, deel. Mag hierdie podcast 'n veili...

H O O P.  Fresh reik uit na Hope for Life met speelgoed, klere en noodsaaklike items.  Dankie vir die onbaatsugtige werk...
30/09/2026

H O O P. Fresh reik uit na Hope for Life met speelgoed, klere en noodsaaklike items. Dankie vir die onbaatsugtige werk wat julle in die gemeenskap doen!

V E R A N D E R  Stap-vir-stap. Sukkel jy om blywende verandering in jou lewe te ervaar? Dit begin hier... https://www.f...
29/09/2026

V E R A N D E R Stap-vir-stap. Sukkel jy om blywende verandering in jou lewe te ervaar? Dit begin hier...https://www.freshnamibia.com/wp-content/uploads/2026/09/Sessie-Waarheid-en-Eerlikheid.pdf

O U E R S K A P.  Onthou vanaand se gesprek oor jou kind en Pornografie.  Ligte verversings sal te koop aangebied word. ...
22/09/2026

O U E R S K A P. Onthou vanaand se gesprek oor jou kind en Pornografie. Ligte verversings sal te koop aangebied word. Sien jou daar!

P O D C A S T.  Vind die lokepisode van ons podcast vir vroue nou op:Youtube: Fresh Namibia https://www.youtube.com/watc...
16/09/2026

P O D C A S T. Vind die lokepisode van ons podcast vir vroue nou op:
Youtube: Fresh Namibia https://www.youtube.com/watch?v=3ZOHP2zgyeA&t=1107s
Apple Podcast: https://podcasts.apple.com/na/podcast/oikos/id6812710137?i=1000790012496
Podbean: https://www.podbean.com/ew/pb-itfc2-1b5e681
Spotify: https://open.spotify.com/episode/28pua4YreqOK6fr8BgzbGB?si=CTgTaMm9TSmooVQk_WlYmw
Luister gerus terwyl jy in die motor is, kosmaak, draf of regmaak vir werk.

Vier vroue deel hul ervaring tydens 'n onlangse Bybelmarathon, want...

O I K O S vir V R O U E.  Dalk sukkel jy om Bybel te lees, dalk het jy 'n hupstoot nodig om 'n uitdaging in jou lewe te ...
14/09/2026

O I K O S vir V R O U E. Dalk sukkel jy om Bybel te lees, dalk het jy 'n hupstoot nodig om 'n uitdaging in jou lewe te aanvaar, dalk wil jy net deel in ander se ervaring van 'n onlangs Bybel marathon. Volg gerus ons nuwe platform vir saam gesels, groei en inspirasie.

Vier vroue deel hul ervaring tydens 'n onlangse Bybelmarathon, want...

G R O T E R  S T R Y D.  Indien jy gister se preek van Daniël 10 misgeloop het, gaan luister gerus op ons:Youtube kanaal...
14/09/2026

G R O T E R S T R Y D. Indien jy gister se preek van Daniël 10 misgeloop het, gaan luister gerus op ons:
Youtube kanaal: https://www.youtube.com/

D A N I Ë L in die L E E U K U I L.  As jy moeg is van die regte dinge doen of vir uitdagings op jou kronkelpad, kom her...
17/08/2026

D A N I Ë L in die L E E U K U I L. As jy moeg is van die regte dinge doen of vir uitdagings op jou kronkelpad, kom herinner Daniël jou daaraan om vas te byt en te volhard en nie kortpad te kies nie.
Sessie van die week:https://www.freshnamibia.com/wp-content/uploads/2026/08/ONRWRIKBAAR-DAniel-6.pdf
Youtube preek: https://www.youtube.com/watch?v=REa9bV0jyQo&t=2s

P A D E L K O O R S.  Ons Senior Jeug het groot pret gehad toe ons vir Eros Jeug uitgedaag het vir 'n paar rondtes padel...
17/08/2026

P A D E L K O O R S. Ons Senior Jeug het groot pret gehad toe ons vir Eros Jeug uitgedaag het vir 'n paar rondtes padel. Dit was so lekker om die naweek as een groot familie in Christus af te sluit. Raai wie het gewen...

Address

Tennis Street
Windhoek

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:30
18:00 - 19:00

Telephone

+264813873114

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fresh Namibia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Fresh Namibia:

Shortcuts

Share