09/10/2026
Ek het die afgelope tyd al hierdie toiletware van die Maass egpaar ontvang. Ek is so dankbaar vir hierdie bydrae, want dit help ons om nog ALIN sakkies te maak en mense in nood te seën.
Nicolaas Maass en A-Nashtasha Maass mag die Here julle ryklik seën vir julle oop harte en hande.
Baie dankie dat julle saam WEES LIG! 💛